best free site creator
BOERhier

Welkom!

BOERhier is 'n
e-Tydskrif vir Boere
en almal wat belangstel!

In hierdie week se uitgawe:
- Ruik die Reën
- 'n Boervrou wat Plan gemaak het
- Wat is die Proteien Behoefte van my Skape?
- Tuks Landbou se Potjie-Party
- 'n Kwaliteit diens wag vir jou...
- Ekonomiese Aspekte van Angorabokboerdery
- Building Memories through Innovative Farming
- Kyk uit vir die slaggate tydens grondbewerking
- Maize Pests:  Control Starts with Knowing the Enemy
- 9 Maklike Groentes vir die Beginner
- Start a Fish Farm
- Arne vertel van die Aurora Huisslang
- Affordable, High-resolution Thermal Imaging
- 'n Testament:  Is jou sake in orde?
- Jou Sekuriteit:  Kom ons Leer uit Mekaar se Foute

Volg ons op Sosiale Media

Maklik

BOERhier is 'n lekker Boerdery verwante e-Tydskrif wat direk op Boere se slim-toestelle land.

Positief

Wanneer jy BOERhier lees, moet jy goed voel. Ons glo in die positiewe en fokus op die goeie dinge wat gepaardgaan met Boerdery.

Slim

Met BOERhier kan jy aan jou algemene kennis bou! Kry statistieke, feite en interessante inligting.

Maak seker jy kry BOERhier

Stuur asseblief die BOERhier e-Tydskrif elke Vrydag vir my:

*Indien jy nie BOERhier in jou INBOX sien nie, gaan kyk of dit nie dalk in jou SPAM leêr gaan lê het nie.  Jy sal jou tydskrif vanaf lekkerlees@boerhier.co.za elke Vrydag ontvang.

Volg ons op Sosiale Media

© Kopiereg 2018 - BOERhier  - Alle Regte Voorbehou