best web creation software
BOERhier

Welkom!

BOERhier is 'n
e-Tydskrif vir Boere
en almal wat belangstel!

In hierdie uitgawe:
- Vra is vry
- Kragdag 2019: 'n alles-in-een pakkie!
- Transition of a Cow
- Feedtek: Tuismeng van veevoere
- Wat behels die gevreesde perdesiekte?
- Vet Books for Africa 
- Damvlakke
- Water Bestuur
- Hommeltuigwetgewing- en regulasies
- Statistiek: Totale beeste geslag
- Wenke vir 'n eenvoudiger, groener lewe
- Wat is my regte as werkgewer?
- Your Safety at Farm Gates
- Het jy geweet? 

BOERhier

Maklik

BOERhier is 'n lekker Boerdery verwante e-Tydskrif wat direk op Boere se slim-toestelle land.

Positief

Wanneer jy BOERhier lees, moet jy goed voel. Ons glo in die positiewe en fokus op die goeie dinge wat gepaardgaan met Boerdery.

Slim

Met BOERhier kan jy aan jou algemene kennis bou! Kry statistieke, feite en interessante inligting.

Maak seker jy kry BOERhier

Stuur asseblief die BOERhier e-Tydskrif vir my:

*Indien jy nie BOERhier in jou INBOX sien nie, gaan kyk of dit nie dalk in jou SPAM leêr gaan lê het nie.  Jy sal jou tydskrif vanaf lekkerlees@boerhier.co.za ontvang.

Volg ons op Sosiale Media

BB Hatfield Nissan

© Kopiereg 2019 - BOERhier  - Alle Regte Voorbehou