Geniet julle boogjaag?
Boogjag het oor die afgelope paar jaar geweldig ontwikkel in Suid-Afrika met die gevolg dat daar ’n hele paar booghandelaars en boogskietvereni-gings ontstaan het.
Hoe begin ek boer met Pekanneute?

Die pekanneutboom word beskou as ‘n warmseisoen gewas, wat daarop neer-kom dat kort, koue winters en lang, warm tot baie warm somers met ‘n relatiewe lae lugvogtigheid benodig word vir opti-male produksie en gehalte neute.
Hoe begin ek boer met Pekanneute?

Oorweeg om met pekanneute te begin boer? Vooruitbeplanning is geweldig belangrik. Leer meer.