Word meer jeug in die landbou sektor benodig?

Image Woman with daughter harvesting pumpkins in field by Zen Chung

Meer jeug word benodig in die landbou sektor deur Agricolleges International “En as ek na die jong boere in Suid-Afrika kyk, is ek amper seker die toekoms is in goeie, bekwame hande.” In ’n moderne wêreld waar die verbintenis aan ’n sosiale media profiel hoog op die prioriteitslys is, is dit maklik om te sien […]

Hoe bestuur ek ‘n onderpresterende werknemer?

Image Farmers Working on Broccoli Farm by Mark Stebnicki

Hoe bestuur ek ’n onderpresterende werknemer? “I think having land and not ruining it is the most beautiful art that anybody could ever want to own.” – Andy Warhol Personeel kan ’n Boerdery se grootste bate of sy grootste las wees, afhangende van hoe hulle hul verantwoordelikhede uitvoer en kan onderpresterende werknemers jou Boerdery se […]

Wie is Doringveld Meatmasters?

Image A Flock of Dorper Sheep Grazing on a Field by Beyza Öksüzer

Doringveld Meatmasters Doringveld Meatmasters is geleë 15km Noord van Brits in die Noord Wes Provinsie in die “Mamogaleskraal” area. Ons is in die doringveld waar die “Wag ’n Bietjie” en “Hak & Steek” die oorheersende doringbome is. As hulle nie onder beheer gehou word nie kan geen mens of dier in die veld loop nie. […]

Die VKB Bieliemieliefees 2022 is hier!

Image VKB Bieliemieliefees

Bieliemieliefees 2022 is hier!   Die Bieliemieliefees se organiseerders kan nou nie meer wag vir Februarie 2022 nie! Nadat die koronavirus ons van 2021 se fees ontneem het, is alles nou feitlik gereed dat besoekers maar by die feesterrein kan opdaag met hulle feesskoene aan – gereed om alles te geniet wat ons vir hulle […]

Wie is Transveld Meatmaster Klub?

Image Sheep Lying in Sunlight on a Farm by IAN

Transveld Meatmaster Klub Transveld Meatmaster Klub het oorspronklik as die Noord-Oos Studie groep begin met ń klein groepie van 5 telers in 2008/2009. Hierdie telers was versprei oor ’n groot deel van Suid-Afrika, van Wesselsbron in die Vrystaat tot Noord van Pretoria in Gauteng. Nou is ’n groot deel van die telers van Gauteng. Die […]

Watter toerusting is daar vir groenteplase?

Image Green Plants Field by Michael Heinrich

Toerusting vir Groenteplase Eden Equip is ’n vervaardiger van kwaliteit kleinskaal-plaastoerusting. Ons bou goed wat werk – en wat aanhou werk. Kom ons wees eerlik met mekaar: sal jy ’n graaf of ’n tuinvurk koop as jy dwarsdeur die stuk gereedskap kan sien? Waarom is alles dan deesdae van plastiek gemaak? Ons is van mening […]

Watter metodes is daar om vleisbeeste te speen?

Image Brown Calves on the Ground by Akashni Weimers

Speen tyd in jou vleisbeeskudde Deur Zanmari Crous Die hoof doel van ’n vleisbeeskudde is om so veel as moontlik kalwers te produseer. Die speen van kalwers is stresvol vir beide die koei en die kalf. Die stresvolle tydperk moet so gou as moontlik gebeur om speen skok te verminder en te verhoed dat dit […]

Hoe kan ek my avokado’s beskerm?

Image Avocado Fruits on Tree by Antony Trivet

Versorg jou Groen Goud so Kwekerybestuurder / Tuinboukundige: Komati Fruit Nurseries (BTech Tuinboukunde) Geredigeer deur: Braam Koekemoer   Soos met enige ander landbou produkte, kom daar ’n tyd wat die mark baie aanloklik is vir ’n spesifieke produk. Daar kan verskeie redes wees vir die gunstige market, nuwe gesondheids tendense, nuwe navorsing, spesifieke seisoene en […]

Sluit aan by BOERhier!