Produsente sny insetkoste met miljoene danksy omvattende oplossing vir volhoubaarheid

Produsente sny insetkoste met miljoene danksy omvattende oplossing vir volhoubaarheid Oor die afgelope drie somerreënvalseisoene het ’n innoverende alliansie produsente toegang tot volhoubare gewasoplossings, tegniese kundigheid en uiters voordelige kommersiële aanbiedinge gegee. In die proses is deelnemende produsente se gesamentlike insetkoste met amper R13 miljoen gesny. Vir alle produsente – groot en klein en in alle […]
Sakeliga KragDag ekspo 2022

Die Sakeliga KragDag ekspo se getal uitstallers het sedert verlede jaar se ekspo met 23% gegroei, van 470 ondernemings tot 580 vanjaar.
Is die byvoeging van ureum tot groen seisoen lekke vir beeste?

Die groen seisoen is uiteraard ook die reën seisoen. Wanneer NPN met staande water in aanraking kom, los dit op en diere wat hierdie water drink, staan ’n groot kans om NPN vergiftiging op te doen.
Wat is die rol van genetika en veldramprojekte om ekonomies met kleinvee te kan boer?

Die doel van die projek is om potensiële teelramme onder normale veldtoestande so akkuraat moontlik te evalueer en dit aan produsente aan te bied met soveel inligting as moontlik tot ons beskikking nl.
Hoekom staar vroue in landbou steeds verouderde persepsies in die gesig?

Tog staar vroue vandag steeds baie hindernisse in die gesig, insluitend die feit dat hulle minder as 10 persent van die grond besit, wat ’n negatiewe impak op hul toegang tot finansiële strome, insette, markte of tegnologie het.