Wat is vleisbeeste se belangrike enkelgeen-eienskappe?

Image Vleisbees by Zanmari Crous

Belangrike enkelgeeneienskappe by vleisbeeste Enkelgeen-eienskappe word gewoonlik deur ’n mutasie in ’n spesifieke geen veroorsaak. ’n Mutasie is ’n verandering in die DNS-kode wat verantwoordelik is vir die vervaardiging van byvoorbeeld ’n spesifieke ensiem, hormoon of proteïen. Die verandering in die geen se produk kan die dier gevolglik anders laat vertoon, byvoorbeeld, in plaas van […]

Hoe lyk die Wêreld van Alpakka vesel?

Image Photograph of Alpacas with Wool by tommaso picone

Alpakka Vesel Alpakkas is semi-makgemaakte lede van die Suid-Amerikaanse kameelfamilie. Hulle word al vir millennia gebruik vir hul duursame, sagte en isolerende haar. Alpakkas word eenkeer per jaar in die lente geskeer en kan so effektief voedsel in haar omskakel dat hulle as die mees effektiewe vesel-produserende diere beskou word.   Eienskappe van Alpakka Vesel […]

Algemene vra oor varkvleis beantwoord

Image White Pig by mali maeder

5 vrae oor VARKVLEIS beantwoord Varke is een van die vroegste diere wat as vee aangehou is – so vroeg as 8 500 vC. Mettertyd het varkvleis ’n bekende bron van proteïen wêreldwyd geword. Daar is wel talle mites rondom dié vleissoort. Hier is antwoorde op idees wat baie mense oor varkvleis het: Varkvleis is […]

Wat maak Meatmasters ‘n unieke skaap ras?

Image A Flock of Dorper Sheep Grazing on a Field by Beyza Öksüzer

Meatmasters, ‘n unieke skaap ras Is jy nog op koers, en teel en selekteer jy jou Meatmasters volgens die spesifieke eienskappe van die rasstandaarde, of is jy verblind deur die gewildheid van die ras en selekteer jy nou net vir ‘n mooi skaap om jou verkope te verbeter? Uitsluitlik gebaseer is op faktore om ons […]

Groei in granaatproduksie vanjaar verwag?

Image Sliced Pomegranate by Jessica Lewis 🦋 thepaintedsquare

Groei in granaatproduksie vanjaar verwag Die granaat-plukseisoen begin vandeesweek in Suid-Afrika, met kwekers wat die Angel Red-variant in die noorde van die land sal begin pluk. Boere sal die Angel Red-variant nou begin pluk. (Foto: Sapex) Die organisasie Sapex sê slegs beperkte volumes van dié kultivar sal beskikbaar wees en dit gaan ook die eerste […]

Is fosfaataanvulling nodig in die somer?

Image Landery by Christine Vosloo

Fosfaataanvulling in die somer Die oodsaaklikheid vir optimale produksie en reproduksie by bees en skaap op groen weidings Die argument onstaan dikwels dat die aanvulling van fosfaat duur is. Die is egter ‘n baie groot risiko om nie fosfaat (P) aan te vul nie en kan die veeboer uiteindelik baie duur te staan kom. Die […]

Wat hou die Chinese tariefverlaging vir SA in?

Image Close-Up Shot of Rooibos Tea by Eva Bronzini

Chinese tariefverlaging kan SA rooibos-uitvoere laat kook Suid-Afrika se eie wonderplant – rooibos – is besig om wêreldwyd al hoe gewilder te word.   China, een van die wêreld se grootste teemarkte, het onlangs boonop aangekondig dat hy sy invoertariewe vir Suid-Afrikaanse rooibos gaan verminder. In die verlede het China ʼn invoertarief van tussen 15% […]

Wie is Bostu Boerboels?

Image Purebred dogs walking among plants in nature by Lucas Pezeta

Bostu Boerboels Bostu Boerboels is geleë aan die rand van die pragtige Leeufontein-area naby aan Roodeplaat dam in Pretoria. Ons het in 2010 indiepte navorsing begin doen oor die Boerboelras en in 2014 het ons boerboel familie begin met 8 boerboele. Daarvan het ons die land plat gereis opsoek na die beste bloedlyne! Ons het […]

Sluit aan by BOERhier!