Hoe spuit mens beeste reg in?

Image Rooi Koeie by Affieplaas Fotografie

Hoe om beeste reg in te spuit Inspuitings is een van die beste maniere om medisyne vir beeste toe te dien. Antibiotika, anti-inflammatoriese produkte, entstowwe, ontwurmingsmiddels, vitamiene en hormone is van die middels wat deur middel van ‘n inspuiting gegee kan word. Dit is egter belangrik om die korrekte metode te gebruik om goeie resultate […]

Dis mos (goedkoper) mielies?

Image Photo of Tractor on Fields by RGR G

Dis mos (goedkoper) mielies Dr. Gawie du Toit, (Foto: Du Preez de Villiers) Vir enige land is selfvoorsiening van bekostigbare hoë kwaliteit voedsel vir voortbestaan van kardinale belang. Vir Suid-Afrika is die mieliebedryf die hoekpilaar vir die volhoubare voorsiening van hierdie voedsel aan die bevolking. Dus rus voedselsekerheid gevolglik vierkantig op die skouers van die […]

Wat van Karoo-verlammingsbosluis?

Image Tick on Purple Gemstone by Erik Karits

Bosluisverlamming veroorsaak deur Karoo-verlammingsbosluis Bosluisverlamming is ‘n toestand wat veroorsaak word deur verskeie bosluise en sluit die karoo-verlammingsbosluis (Ixodes rubicundes), die rooi-pootbosluis (Riphicephalus evertsi evertsi) en die bruin verlammingsbosluis (Riphicephalus warburtoni) in. Bosluisverlamming wat veroorsaak word deur die karoo-verlammingsbosluis kom meer algemeen voor in Suid Afrika. Die karoo-verlamminsgbosluis is ‘n meergasheerbosluis met ‘n spesifieke verspreiding […]

Hoeveel varkpes-vrektes is in George aangemeld?

Image White Pig by mali maeder

Vrektes aangemeld ná varkpes-uitbreking by George   Minstens 45 varkvrektes is reeds in die George-omgewing in die Wes-Kaap aangemeld ná ’n nuwe uitbreking van Afrika-varkpes in die distrik. Die uitbreking is verlede week onder kleinboere aan die buitewyke van Groeneweidepark aangemeld. Dit is die vierde uitbreking van varkpes in die Tuinroetegebied sedert 2022. Vantevore is […]

Hoe berei mens ‘n teelram voor?

Image Skaap Ram by Affieplaas Fotografie

Teelram voorbereiding vir paarseisoen   Hoe lyk ’n ram wat gereed is vir paarseisoen? Kies ’n aanpasbare en prestasiegetoetste ram Moet in uitstekende kondisie wees (3.5 – 4 KP) Vrugbaar en dekbehendig Hoë libido Topfiks om ooie meermale in hittesiklus te dek Groot skrotumomtrek vir maksimale spermproduksie – verseker hoë besetting en hoë fekunditeit (meerling […]

Hoe is olifante se reuksin so goed?

Image Grey Elephant Throwing Sand With Trunk Near Green Trees by Pixabay

Olifante se reuksin verbaas Afrika olifante deel ’n sogenaamde “trop-reuk” wat dit vir hulle maklik maak om lede van hul eie trop te herken. Dié het meer te doen met die bakterie wat hulle aan mekaar afvee gedurende hul rituele groetsesssies as die feit dat hulle dalk verwant mag wees. Dié olifante is ook besonders […]

Watse regulasies moet dameienaars navolg?

Image Windpomp en dam by Christine Vosloo Fotografie

Nie-nakoming van regulasies kan dameienaars duur te staan kom   Die Departement van Water en Sanitasie (DWS) rig ’n versoek aan die publiek om die departement se damveiligheidskantoor te nader vir leiding oor aansoekvereistes vir lisensies om nuwe damme te bou of wanneer hulle ’n dam wil verander of vergroot. Volgens die DWS se woordvoerder, […]

Wie gee die Simmentaler-teler leisels oor?

Image Beeste reg vir vervoer by Affieplaas Fotografie

Legendariese Simmentaler-teler oorhandig die leisels Op Woensdag 13 Maart 2024 kom 90 wêreldklas-Simmentalers onder die hamer.   Abraham Kruger, wat al vir meer as 60 jaar lank teel, het in 1965 sy eerste diere ingevoer.  In 1970 het hy twee keer diere uit Duitsland ingevoer en dit het ʼn geweldige indruk op sy kudde gehad. […]

Wat is die duursame dunwand by saadboere?

Image Windpomp met helder lug by Christine Vosloo Fotografie

Duursame dunwand dien Klein Karoo saadboere Drupbesproeiing en saadproduksie het reeds ‘n lang saamloop-geskiedenis. Histories is drukgekompenseerde dikwanddrup gebruik om aan te pas by die feit dat uiesaad, byvoorbeeld, elke jaar geskuif moet word en dat alle lande nie topografies dieselfde lyk nie. Daar is in die vroeë 2000s tipies gebruik gemaak van 3.5 liter […]

Wat is die Tuli Beeste storie?

Image Rooi kalwers by Affieplaas Fotografie

Die Tuli Beeste Storie Die Tuli, ’n mediumraam, inheemse, poenskop vleisbeesras, is gehard, baie aanpasbaar, glad van haar en het ’n natuurlike weerstand teen beide inwendige en uitwendige parasiete. Hy is effekleurig maar kom in skakerings van wit, geel en rooi voor en het ’n kenmerkende lang, diep lyf met goeie breedte en kapasiteit, sterk […]

Sluit aan by BOERhier!