
BOERhier Uitgawe 112 is GRATIS nou beskikbaar!
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het
‘n oorwinning in die hof behaal nadat die Oos-Kaapse
hooggeregshof in Makhanda gelas het dat die organisasie die
reg het om uitvoerskepe met lewende hawe te monitor en in
te gryp waar dieremishandeling vermoed word.











