e-Magazine

There are many tick species that occur in South Africa. We broadly classify them as either hard- (ixodid) or soft- (argasid) ticks. The hard ticks can also be broadly classified as one host ticks or multi-host ticks. - Kyron Animal Health
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het ‘n oorwinning in die hof behaal nadat die Oos-Kaapse hooggeregshof in Makhanda gelas het dat die organisasie die reg het om uitvoerskepe met lewende hawe te monitor en in te gryp waar dieremishandeling vermoed word.
Die Red Meat Voice-studie is Suid-Afrika se eerste onafhanklike poging om vas te vang wat produsente, voerkrale, abattoirs, veeartse en veilingshuise regtig dink. In ’n tyd van onsekerheid en debat, word data die anker vir aksie. Jou stem help om die volgende hoofstuk van ’n sterker, meer verenigde rooivleisbedryf te skryf. Voltooi nou die vraelys.
DIE SERNICK GROEP soos dit vandag bekend is, is gebore uit ’n jong Nick Serfontein se droom om ’n boer te word. Sy ouers het hom aangeraai om ’n ander loopbaan te kies, wat hy gedoen het, maar sy droom om te boer was ’n roeping wat hy net nie kon stilmaak nie.

Sluit aan by BOERhier!