Wat was die Landbouproduksie Toestande – 2 September 2018? Wintergrane: Gewasse in die wintergraanproduserende-area in die Weskaap vertoon redelik goed terwyl dit krities droog in die Suidkaap is. Read more »