{"id":4649,"date":"2019-10-25T11:24:09","date_gmt":"2019-10-25T09:24:09","guid":{"rendered":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/?p=4649"},"modified":"2022-01-18T12:25:34","modified_gmt":"2022-01-18T10:25:34","slug":"kies-n-loopbaan-veekundige-wetenskappe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/promotion\/kies-n-loopbaan-veekundige-wetenskappe\/","title":{"rendered":"Kies &#8216;n loopbaan &#8211; Veekundige Wetenskappe"},"content":{"rendered":"<div id=\"bsf_rt_marker\"><\/div><h2>Veekundige Wetenskappe behels die wetenskaplike studie van die voiding, telling, fisiologie en die produksie van diere.<\/h2>\n<p>Dit omsluit nit net aspekte rondom die boerdery met beeste, skape, varke en bokke nie, maar is \u2018n omvattende vakgebied wat \u2018n wye verskeidenheid van spesies soos melk en vleisbeeste, wol en vleisskape, wild, pluimvee en volstruise bestudeer. Dit sluit ook akwakultuur in wat die studie van vis en werkdierspesies, soos forel, tilapia, salm, oesters en perlemoen, is.<\/p>\n<p>Suid-Afrika word gekenmerk deur uiteenlopende hulpbronne en sluit enigiets van halfwoestyn tot ho\u00eb produksiepotensiaal areas in. Veekundige Wetenskappe is van toepassing op ekstensiewe kleinveeboerdery in semiwoestyd omgewings, intensiewe melkproduksie in ho\u00eb potensiaal gebiede asook van toepassing op die vark, pluimvee en akwakultuur bedrywe.<\/p>\n<h2>As jy belangstel in Veekunde volg jy \u2018n BScAgric-graad in Diereprodksiestelsels. Verskillende rigtings bestaan:<\/h2>\n<ul>\n<li>Jy kan suiwer op Veekunde focus<\/li>\n<\/ul>\n<h2>Of jy kan Veekunde kombineer met:<\/h2>\n<ul>\n<li>Agronomie<\/li>\n<li>Akwakultuur<\/li>\n<li>Bewaringsekologie<\/li>\n<li>Landbou-ekonomie<\/li>\n<\/ul>\n<p>Veeboerdery is die grootste landbousektor in Suid-Afrika. Die groot skaapkudde van die Khoi-khoi in die Kaapse Skiereiland is al so ver terug soos die 17de eeu deur Europese setlaars bewonder. Die Europe\u00ebrs het nuwe skaap en beesrasse na Suid-Afrika gebring en kruisstelling met inheemse rasse het tot die totstandkoming van \u2018n dinamiese kommersi\u00eble lewendehawe sektor in die land gelei.<\/p>\n<p>As grootste landbousektor in Suid-Afrika is \u2019n gesonde veebedryf geweldig belangrik vir die Suid-Afrikaanse ekonomie.<\/p>\n<p>Opgeleide veekundiges met spesialiskennis van voeding, teling en fisiologie is noodsaaklik vir die ontwikkeling en ondersteuning van di\u00e9 bedryf.<\/p>\n<h2>Van die belangrikste fokuspunte is:<\/h2>\n<ul>\n<li>Diereteling en Genetika<br \/>\nSpesialisering in die teel van veediere met die doel om diere geneties te verbeter en te bewaar.<\/li>\n<li>Dierefisiologie<br \/>\nSpesialisering in spysvertering, reproduksie, groei en ontwikkeling van gedomestikeerde, akwatiese en wilde diere.<\/li>\n<li>Dierevoeding<br \/>\nDie studie om die inname, vertering, absorpsie en benutting van voer en voedingstowwe te verstaan.<\/li>\n<li>Diereprodukte (dierprodukkunde)<br \/>\nDie studie van vleis, vis, suiwel, eier en wolproduksie ten einde kwaliteit produkte aan die bedryf te lewer.<\/li>\n<\/ul>\n<h2>As veekundige is jou beroepskeuse wyd. Jy kan werk as :<\/h2>\n<ul>\n<li>Diervoedingskundige<\/li>\n<li>Tegniese adviseur<\/li>\n<li>Tegniese bestuurder<\/li>\n<li>Produksiebestuurder<\/li>\n<li>Vleiswetenskaplike<\/li>\n<li>Reproduksiefisioloog<\/li>\n<li>Pluimveebestuurder<\/li>\n<li>Suiwelkundige<\/li>\n<li>Suiwelbestuurder<\/li>\n<li>Diereraskundige<\/li>\n<li>Akwakulturis<\/li>\n<li>Konsultant<\/li>\n<li>Bestuurder<\/li>\n<li>Tegnieke<\/li>\n<li>Voorligtingsbeampte<\/li>\n<li>Produksieontwikkelingsbestuurder<\/li>\n<li>Vee of wildsboer<\/li>\n<\/ul>\n<h2>Jy kan ook navorsing doen of werk by \u2019n:<\/h2>\n<ul>\n<li>Tersi\u00eare inrigting<\/li>\n<li>Farmaseutiese onderneming<\/li>\n<li>Natuurbewaringsinstansie<\/li>\n<li>Staatsdepartement<\/li>\n<\/ul>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Veekundige Wetenskappe behels die wetenskaplike studie van die voiding, telling, fisiologie en die produksie van diere.<\/p>","protected":false},"author":2,"featured_media":4650,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[164],"class_list":["post-4649","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-promosie","tag-veekunde"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4649","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=4649"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4649\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media\/4650"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4649"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=4649"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=4649"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}