{"id":4682,"date":"2018-09-25T14:45:39","date_gmt":"2018-09-25T12:45:39","guid":{"rendered":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/?p=4682"},"modified":"2022-01-19T15:04:41","modified_gmt":"2022-01-19T13:04:41","slug":"wat-was-die-landbouproduksie-toestande-2-september-2018","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/article\/crops\/wat-was-die-landbouproduksie-toestande-2-september-2018\/","title":{"rendered":"Wat was die Landbouproduksie Toestande &#8211; 2 September 2018?"},"content":{"rendered":"<div id=\"bsf_rt_marker\"><\/div><h2 class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Algemeen<\/span><\/h2>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Somergrane: Sojabone en Sonneblom is al \u2018n geruime tyd klaar gestroop. Mieliestroopproses vorder stadig in die Vrystaat en Noordwes; mielies is nog redelik nat en neem lank om af te droog. <\/span><\/p>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Wintergrane: Gewasse in die wintergraanproduserende-area in die Weskaap vertoon redelik goed terwyl dit krities droog in die Suidkaap is. <\/span><\/p>\n<h2 class=\"Body\">Limpopo<\/h2>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Dro\u00ebland: Sonneblom is grotendeels klaar gestroop. Sprake van onder-gemiddelde opbrengste oor die algemeen. Sorghum is klaar gestroop met die gemiddeld tot ondergemiddelde opbrengste. <\/span><\/p>\n<h2 class=\"Body\">Noord-Wes<\/h2>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Sonneblom is grotendeels klaar gestroop, enkele lande wat nog gestroop moet word. Sclerotinia het voorgekom, goeie opbrengste is oor die algemeen op vroe\u00eb Sonneblom behaal. Sojabone is klaar gestroop; goeie opbrengste is oor die algemeen behaal. <\/span><\/p>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Sprake dat 65-70% mielies klaar gestroop is \u2013 skatting dat produsente 2-3de week in Augustus klaar kan maak. Heelwat graadprobleme kom op mielies voor. <\/span><\/p>\n<h2 class=\"Body\">Sentraal en Noord-Wes Vrystaat<\/h2>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Sonneblom en sojabone is klaar gestroop. Sclerotinia\/Alternaria het kol-kol op Sonneblom voorgekom; gemiddelde to bogemiddelde opbrengste is op sojabone gestroop. <\/span><\/p>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Mielies neem lank om af te droog wat meebring dat daar tot op datum nog heelwat mielies is wat gestroop moet word. Gemiddelde opbrengste word oor die algemeen behaal.<\/span><\/p>\n<h2 class=\"Body\">Oos-Vrysaat<\/h2>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\"><a href=\"https:\/\/vkb.co.za\/index.php\/en\/news-2\/vkb-news\" target=\"_blank\" rel=\"nofollow noopener\">VKB<\/a>-bedieningsgebied: <\/span><\/p>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Produsente is al \u2018n geruime tyd klaar met die sojaboon en Sonneblom stroopproses; gemiddelde tot bogemiddelde opbrengste is oor die algemeen behaal. <\/span><\/p>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Mielies is sowat 80% klaar gestroop met gemiddelde tot bogemiddelde opbrengste. Behoort middel-Augustus klaar gestroop te wees. <\/span><\/p>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Koring is tans aangeplant, produsente het tyd tot begin Augustus. <\/span><\/p>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\"><a href=\"https:\/\/www.ovk.co.za\/\" target=\"_blank\" rel=\"nofollow noopener\">OVK<\/a>-bedieningsgebied: <\/span><\/p>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Sonneblom en sojaboon stroopproses is al \u2018n tydjie afgehandel. Opbrengste was wisselvallig, maar gemiddelde tot ondergemiddelde opbrengste is oor die algemeen behaal. Sclerotinia het voorgekom. <\/span><\/p>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Mielies is nog nat en die afdroog proses is baie stadig. Skatting dat slegs 20% van die mielies moontlik klaar gestroop kan wees. <\/span><\/p>\n<h2 class=\"Body\">Mpumalanga<\/h2>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Produsente is klaar sojabone gestroop; opbrengste was wisselvallig en gemiddelde opbrengste is oor die algemeen behaal. Sclerotinia het kol-kol voorgekom. <\/span><\/p>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Mielie stroopproses is ook voltooi. Goeie opbrengste was oor die algemeen afgehaal. <\/span><\/p>\n<h2 class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Kwazulu Natal<\/span><\/h2>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Mielies en sojabone klaar gestroop. Bogemiddelde opbrengste is oor die algemeen vir die Somergrane behaal.<\/span><\/p>\n<h2 class=\"Body\">Noord-Kaap<\/h2>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Produsente is klaar met die mielie- en sojaboon stroopproses. Laer as verwagte opbrengste is oor die algemeen met sojabone behaal terwyl baie goeie opbrengste met mielies behaal is. <\/span><\/p>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Produsente is ook klaar koring aangeplant. <\/span><\/p>\n<h2 class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Wes-Kaap<\/span><\/h2>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\"><a href=\"http:\/\/www.kaapagri.co.za\/\" target=\"_blank\" rel=\"nofollow noopener\">Kaap Agri<\/a> produksie area: <\/span><\/p>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Stand van wintergewasse is oor die algemeen goed. Tans blyk produksie vooruitsigte gemiddeld tot selfs bogemiddeld te wees. Eerste koring is in aarverskyning stadium terwyl kanola in blom is. \u2018n Welkome re\u00ebntjie het die afgelope Vrydag voorgekom wat toestande vir gewasse verbeter het. <\/span><\/p>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Julie was ondergemiddelde re\u00ebnmaand maar gelukkig was Mei\/Junie goed. Warmer weer is mid-Julie ervaar wat grond redelik uitgedroog het. Dankbaar vir genoegsame weiding vir vee. <\/span><\/p>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Overberg produksiearea: <\/span><\/p>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Die stand van wintergewasse is oor die algemeen baie mooi. <\/span><\/p>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Re\u00ebn vir die volgende 14 dae is krities belangrik vir die bepaling van die oes. <\/span><\/p>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\"><a href=\"https:\/\/www.ssk.co.za\/en\/\" target=\"_blank\" rel=\"nofollow noopener\">SSK<\/a> produksiearea: <\/span><\/p>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Re\u00ebnval in areas soos Protem, Swellendam, Karringmelk en Heidelberg is tans nog bo laasjaar se lae re\u00ebnvalsyfers, maar dis nie veel om oor opgewonde te raak nie weens die oeste wat baie swak was. Riversdale, Albertinia omgewing is re\u00ebnvalsyfers nog laer as 2017. Buiten die lae re\u00ebnval word ho\u00ebr temperatuur (\u2018n paar dae het selfs by 30C gaan draai) ervaar en het dit graan wat reeds droog is, baie beskadig. Saam met die temperature kom insek probleme ook voor, wat meer is as vorige jare. Daar is hoop vir dieselfde opbrengste as in 2017 (as dit binne die volgende 14 dae re\u00ebn) maar die ho\u00ebr temperature kan \u2018n groot<\/span><\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Wintergrane: Gewasse in die wintergraanproduserende-area in die Weskaap vertoon redelik goed terwyl dit krities droog in die Suidkaap is.<\/p>","protected":false},"author":2,"featured_media":4683,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[21,22,23],"tags":[178,176,177,179,175],"class_list":["post-4682","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-gewasse","category-landboubesigheid","category-volhoubaarheid","tag-gewasse","tag-ovk","tag-ssk","tag-stroopproses","tag-vkb"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4682","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=4682"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4682\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media\/4683"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4682"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=4682"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=4682"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}