{"id":4685,"date":"2018-08-25T15:05:30","date_gmt":"2018-08-25T13:05:30","guid":{"rendered":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/?p=4685"},"modified":"2022-01-22T17:35:33","modified_gmt":"2022-01-22T15:35:33","slug":"die-agritenk-gebou-spesifiek-vir-die-boer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/article\/sustainability\/die-agritenk-gebou-spesifiek-vir-die-boer\/","title":{"rendered":"Die AgriTenk, gebou spesifiek vir die Boer!"},"content":{"rendered":"<div id=\"bsf_rt_marker\"><\/div><p>Om water te stoor is van kardinale belang vir enige boerdery. Of jy nou gewasse aanplant en of jy diere het, water is uiters essensieel. Water is \u2018n een van die belangrikste faktore wat die sukses bepaal van die landboupraktyke waarmee jy besig is.<\/p>\n<p>So ook is daar baie maniere en metodes om water te stoor en op te gaar, en dit is juis waar <a href=\"https:\/\/www.aquadam.co.za\/\" target=\"_blank\" rel=\"nofollow noopener\">Aquadam<\/a> die ideale oplossings bied vir die stoor en opgaar van water.<\/p>\n<p>Sedert die eerste sinkdam wat hulle meer as 30 jaar gelede gebou het, stel <a href=\"https:\/\/www.aquadam.co.za\/\" target=\"_blank\" rel=\"nofollow noopener\">Aquadam<\/a> nou die AgriTenk bekend! \u201cMet jare se ondervinding in die bedryf in die ontwerp en vervaardig van plaas damme het ons die AgriTenk met oorgawe ontwerp, spesifiek vir die Boer se unieke behoeftes,\u201d so s\u00ea Ronald van Lochem, die Besturende Direkteur van Aquadam.<\/p>\n<p>\u201cDie tenk word vervaardig van plat zink versterkte staal plate tot so dik as 6mm. Dis reg, 6mm, waarvan die trek sterkte van die plaat aan ons bekend is. Dis uiters belangrik om die regte dikte plaat en sterktes te gebruik vir die ontwerp van \u2018n tenk anders gaan die tenk nie die waterdruk kan weerstaan nie. Ons maak glad nie gebruik van gegalvansieerde staal nie, omrede die plate nie getoets word vir sy sterkte nie en kan egter ook nie gebruik word in die ontwerp van die AgriTenk nie,\u201d beaam Ronald.<\/p>\n<p>Die AgriTenk is uniek omdat vervaardiging en installasie vinniger en makliker is as enige ander staal tenk beskikbaar en direkte besparing vir die boer bring.verskillende groottes. Van so klein as 15,000 liter tot so groot as 2,700,000 liter.<\/p>\n<p>Dit kan gebruik word vir water opberging, besparing, drink doeleindes vir mens en dier, brand bestryding, suiwerings aanlegte, biogas aanlegte, afval water, kunsmis opberging en reenwater opberging.<\/p>\n<p><iframe title=\"Aquadam\" width=\"800\" height=\"450\" src=\"https:\/\/www.youtube.com\/embed\/mTTqbBBRYAU?feature=oembed\" frameborder=\"0\" allow=\"accelerometer; autoplay; clipboard-write; encrypted-media; gyroscope; picture-in-picture\" allowfullscreen><\/iframe><\/p>\n<p>Verskillende soorte voerings en diktes kan gebruik word vir jou unieke behoeftes en kan vir so lank as 20 jaar hou, mits die AgriTenk met \u2018n staal koepel dak voorsien word. Die voering word vooraf vervaardig en getoets om seker te maak die vloeistof bly binne en weg vanaf die tenk se muur om korosie te voorkom.<\/p>\n<p>Daar word gebruik gemaak van \u2018n unieke las metode wat die tenk nog sterker maak en geen skerp punte binne die tank wat die voering kan beskadig nie. Die bout koppe is ook rond sodat die voering makliker oor die boute trek en geen spanning op die voering veroorsaak nie. Die unieke plat plaat maak ook seker dat die voering mooi teen die kante van die tenk gespan word en dan geen stress op die liner veroorsaak nie.<\/p>\n<p>Die AgriTenk word nie net ontwerp om die waterdruk te hanteer nie, maar om sterk winde en storms te kan hanteer wanneer die tenk leeg staan sonder water in en self te verhoed dat die tenk weg waai. Die AgriTenk word ontwerp om enige weerstoestand, orkane en storms te kan oorleef deur wind bande rondom die tank te span en verhoed dat die tank na binne buig.<\/p>\n<p>Hierdie is die eerste tenk wat spesifiek ontwerp is vir die boer en sy behoeftes en nie \u2018n arm of \u2018n been gaan kos nie. Die AgriTenk kan voorsien word in die kleur van jou keuse wat natuurlik ekstra gaan kos. Verder kom hierdie tenk met \u2018n unieke 20 jaar waarborg wat deur niemand in die industrie geklop kan word nie.<\/p>\n<p>Aquadam sal by die opkomende <a href=\"https:\/\/nampokaap.co.za\/\" target=\"_blank\" rel=\"nofollow noopener\">Nampo-Kaap<\/a> teenwoordig wees (12-14 September 2018) en die splinternuwe AgriTenk sal op skou wees vir almal om te bewonder! Maak dus seker dat jy \u2018n draai maak by hierdie stalletjie en lekker kuier saam met die vriendelike Aquadam-span!<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Water is \u2018n een van die belangrikste faktore wat die sukses bepaal van die landboupraktyke waarmee jy besig is.<\/p>","protected":false},"author":2,"featured_media":4686,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[70,23],"tags":[181,180],"class_list":["post-4685","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-landboutegnologie","category-volhoubaarheid","tag-aquadam","tag-water"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4685","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=4685"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/4685\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media\/4686"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=4685"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=4685"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=4685"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}