{"id":5299,"date":"2022-03-25T20:17:25","date_gmt":"2022-03-25T18:17:25","guid":{"rendered":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/?p=5299"},"modified":"2022-12-09T20:27:50","modified_gmt":"2022-12-09T18:27:50","slug":"bek-en-klouseer-in-kzn-wat-is-die-liggings-aangepas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/article\/bek-en-klouseer-in-kzn-wat-is-die-liggings-aangepas\/","title":{"rendered":"Bek-en-klouseer in KZN: Wat is die liggings aangepas?"},"content":{"rendered":"<div id=\"bsf_rt_marker\"><\/div><h1>Bek-en-klouseer in KZN: liggings aangepas<\/h1>\n<pre>Die aantal plekke wat met bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal besmet is, is aangepas sedert die vorige verslag in Desember 2021 wat deur die direktoraat dieregesondheid uitgereik is.<\/pre>\n<p>Met die vrystelling van die vorige verslag was daar 26 geaffekteerde liggings. Sedertdien is die situasie by twee liggings opgelos en by die OIE afgesluit, terwyl een nuwe ligging bygevoeg is. Serologiese en kliniese waarnemings gaan voort. Maatre\u00ebls om beweging van diere te bestuur bly in plek in die afgeskaalde siektebestuursgebied.<\/p>\n<p>Kliniese en serologiese waarnemings by die twee voerkrale wat voorheen besmet was, het aangetoon dat geen aktiewe verspreiding van die siekte vir langer as ses maande onder diere voorgekom het nie. Kwarantynmaatre\u00ebls is by albei liggings opgehef en slagtings vind nou by di\u00e9 voerkrale plaas vir die Suid-Afrikaanse mark.<\/p>\n<p>Die positiewe diptenk-liggings wat in 2021 ge\u00efdentifiseer is, bestaan uit twee clusters in kommunale weidingsgebiede. \u2019n Nuwe positiewe ligging is in Januarie 2022 tussen die twee hoof-clusters wat binne die siektebeheergebied val, aangemeld. Kliniese inspeksies en die insameling van monsters is in die besmette gebied verskerp.<\/p>\n<p>Die afgeskaalde siektebeheergebied met al die gepaardgaande beheermaatre\u00ebls soos wat in September 2021 aangekondig is, is steeds in plek.<\/p>\n<p>Daar is geen veranderinge in die bewegingbeperkings van diere met \u2019n gesplete hoef en genetiese material van sodanige diere vanuit, in, binne of deur die aangepaste siektebeheergebied nie. Padblokkades en sigbare veterin\u00eare patrollering gaan voort om die beweging van diere binne, deur en buite die siektebeheergebied te monitor.<\/p>\n<p>Kliniese en serologiese waarnemings gaan\u00a0voort om soveel inligting as moontlik oor die nuut-besmette gebied in te win. Die gebruik van inenting in die nuut-besmette gebiede mag heroor-weeg word n\u00e1 die relevante inligting ingewin is.<\/p>\n<p>Boere en diptenkverenigings word voortdurend op hoogte gehou en hulle word herinner aan die belangrikheid van biosekuriteit tydens \u2019n siekte-uitbreking. Daar word \u2019n beroep op hulle gedoen om die biosekuriteit-praktyke toe te pas sodat die siekte nie verder sal versprei nie.<\/p>\n<p>Kliniese en serologiese waarnemings in die besmette gebiede gaan voort tesame met meer intense inspeksies rondom die diptenk waar die nuwe besmetting voorgekom het. Die virus wat in di\u00e9 gebied gevind is, is dieselfde SAT 2-serotipe wat sedert die begin van die uitbreking in Mei 2021 betrokke was.<\/p>\n<p>Sedert die aanvang van die uitbreking in Mei 2021 is monsters van 421 liggings in die provinsie versamel. Twee rondtes van serologiese waarneming is afgehandel en \u2019n derde is onderweg, wat hoofsaaklik op die nuut-ge\u00efdentifiseerde diptenk sal fokus.<\/p>\n<p>Daar is geen verandering in die handelsimplikasies sedert die vorige verslag uitgereik is nie. Die meeste handelsvennote het die ooreenkomste behou wat in 2019 onderhandel is n\u00e1 Suid-Afrika sy bek-en-klouseer vrye sone status verloor het.<\/p>\n<p>Bron: <a href=\"https:\/\/rpo.co.za\/information-centre\/rpo\/rpo-newsletters\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer nofollow\">Bek-en-klouseer in KZN: liggings aangepas (rpobulletin.co.za)<\/a><\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Bek-en-klouseer in KZN: liggings aangepas Die aantal plekke wat met bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal besmet is, is aangepas sedert die vorige verslag in Desember 2021 wat deur die direktoraat dieregesondheid uitgereik is. Met die vrystelling van die vorige verslag was daar 26 geaffekteerde liggings. Sedertdien is die situasie by twee liggings opgelos en by die OIE [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":5300,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[25,68,66,74],"tags":[209],"class_list":["post-5299","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-artikels","category-grootvee","category-kleinvee","category-pes-en-siekte","tag-bek-en-klouseer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5299","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5299"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5299\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media\/5300"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5299"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5299"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5299"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}