{"id":5672,"date":"2022-01-25T22:12:14","date_gmt":"2022-01-25T20:12:14","guid":{"rendered":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/?p=5672"},"modified":"2024-03-15T22:27:29","modified_gmt":"2024-03-15T20:27:29","slug":"word-meer-jeug-in-die-landbou-sektor-benodig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/article\/agribusiness\/word-meer-jeug-in-die-landbou-sektor-benodig\/","title":{"rendered":"Word meer jeug in die landbou sektor benodig?"},"content":{"rendered":"<div id=\"bsf_rt_marker\"><\/div><h2>Meer jeug word benodig in die landbou sektor<\/h2>\n<p>deur Agricolleges International<\/p>\n<p>\u201cEn as ek na die jong boere in Suid-Afrika kyk, is ek amper seker die toekoms is in goeie, bekwame hande.\u201d<\/p>\n<p>In \u2019n moderne w\u00eareld waar die verbintenis aan \u2019n sosiale media profiel hoog op die prioriteitslys is, is dit maklik om te sien hoekom die jeug nie juis opgewonde raak oor die idee van tradisionele landbou nie. Is hulle perspektiewe oor landbou dalk verkeerd? Hoe oortuig ons die jeug dat landbou opwindend kan wees en allerhande nuwe geleenthede bied? Die realiteit is dat daar elke dag enorme innovering, groei en ontwikkeling plaasvind binne die landbou sektor.<\/p>\n<p>W\u00eareldwyd is die landbou industrie\u00eb noodsaaklik vir die gesondheid en toekoms van alle bevolkings. Ons weet ook dat voedselsekuriteit \u2019n deurlopende bekommernis in Afrika lande is, en dat ons eenvoudig net nie genoeg voedsel produseer vir die groeiende mensdom nie.<\/p>\n<p>Die gemiddelde ouderdom van die Suid-Afrikaanse boer is stadig besig om ouer te word. AgriSA beweer dat die gemiddelde ouderdom van \u2019n boer in Suid-Afrika 62 is. As gevolg van hierdie statistiek, is boerderye intensief besig om moderne neigings in te haal en te vernuwe op maniere wat \u2019n paar jaar gelede as ondenkbaar beskou was. As gevolg van hierdie enorme verandering in die landbou sektor is boerdery en landboubesighede nou juis op soek na blink, vooruitdenkende jong mense wat die bedryf in die toekoms sal binnedring.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2 class=\"Subheading\"><span lang=\"EN-GB\">Moderne toepassings vir \u2019n moderne boerdery<\/span><\/h2>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Feromoon-lokvalle word ontwikkel en met groot sukses in boerderye gebruik om gewasplae uit te roei. Die vertikale kweek van plante en groente word \u2019n algemene praktyk in stedelike nedersettings. Die gebruik van hommeltuie (drones) in landerye, en masjinerie wat net die beste rypste vrugte sal pluk op aarbei plante is beide voorbeelde van moderne toepassings wat die werklading van \u2019n boerdery vergemaklik.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>Die geleentheid vir groei<\/h2>\n<p>Hierdie aanpassings in die landboubedryf bied die perfekte geleentheid vir die jonger, meer tegniese generasie, wat \u2019n verskil in die w\u00eareld wil maak, terwyl hulle deel vorm van \u2019n groeiende netwerk. Landbou besighede is \u2019n toetsgrond wat terselfdetyd verseker dat meer effektiewe praktyke geimplementeer kan word sodat kleiner landboubedrywighede \u2019n groter aantal gewasse kan produseer en hul produktiwiteit kan verbeter. Landbou is huidiglik meer toeganklik vir diegene wat die bedryf intree sonder enige hulpbronne, groei spasie of vorige landbou ondervinding.<\/p>\n<p>Alhoewel daar baie tegnologiese groei is, word dit steeds vereis dat daar deurlopend nuwe bloed en energie tot die mark moet toetree. Hierdie artikel van DownToEarth wys presies hoeveel lande die uitdaging van \u2019n verouderende boerebevolking in die gesig staar, en erken ook dat daar \u2019n behoefte is aan verhoogde onderwys en vaardigheidsontwikkeling in die bedryf.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2 class=\"Subheading\"><span lang=\"EN-GB\">Ek hou van boerdery, maar wil nie self boer nie<\/span><\/h2>\n<p class=\"Body\"><span lang=\"EN-GB\">Jongboere wat ekonomies betrokke wil wees in die landbou sektor hoef nie noodwendig hulle hande vuil te kry nie. Jong mense kan betrokke raak en bel\u00ea in aktiwiteite wat handel oor landbouproduksie, kapasiteitsbou, logistiek en waardetoevoeging. Meeste landboubestuurspraktyke het \u2019n finansi\u00eble en bemarkings aspek wat gepaard gaan met die boerdery wat ook plek bied vir profesionele groei. Landbou liefhebbers kan selfs die industrie ondersteun deur gebruik te maak van diensteverskaffers en entrepreneurs wat landbou as hulle hoofinkomste gebruik. Die jong boere in Kenia, byvoorbeeld, het \u2019n suksesvolle benadering tot landbou en is geneig om korter seisoen, ho\u00ebwaarde plaasondernemings soos tuinbou, pluimvee, byeboerdery en konynteling te verkies.<\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>Jou toegang tot verdere landbou kennis<\/h2>\n<p>Opleidingsinstansies soos AGRICOLLEGES international is hard aan die werk om die jeug terug te lok na \u2019n industrie wat saak maak. Deur die gebruik van \u2019n aanlyn leerplatform, word studente \u2019n alternatiewe oplossing gebied vir die tradisionele metodes van landbou studie. Die leerinhoud bestaan uit \u2019n moderne kurrikulum wat toelaat dat \u2019n leerder die voldoende buigsaamheid het om steeds te werk en \u2019n inkomste te verdien terwyl hulle studeer.<\/p>\n<p><a href=\"https:\/\/agricolleges.com\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer nofollow sponsored\">AGRICOLLEGES<\/a> se reeks kort kursusse wat handel oor die basiese beginsels van landbou, plant-, diere- en gewasproduksie is die ideale geleentheid vir \u2019n jong boer om te begin met hulle landbou reis.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>Vir diegene wat geleenthede kan bied vir jongmense<\/h2>\n<p>Deur ons fokus te plaas op die tegniese sterkpunte en ekonomiese vooruitsigte van ons jong mense, kan dit wel toelaat dat die modernisering hulle in staat stel om meer landboukennis op te bou. Hulle kan op die manier by ouer boere leer, en oor tyd, die kennis oor dra na die volgende generasie. Om die kennis van digitale toerusting en hulpbronne te versprei, bevoordeel dit ook ons ouer kleinskaalse boere om nuwe toegang te kry na finansiering en betroubare markte vir hul produkte.<\/p>\n<p>Ons moet aanhou om winsgewende geleenthede beskikbaar te stel aan jongmense wat bemagtig voel om innoverende toepassings te gebruik en perspektiewe te herbou. Daar moet die verantwoordelikheid van bestuurdersrolle aan jongboere gebied word om nuwe ondernemende roetes uit te kerf wat die landbousektor vorentoe sal dryf.<\/p>\n<p>In hierdie brief aan jong boere word ons nie net herinner aan die waarde van alle boere in ons land nie, maar ook aan die onbeperkte hoeveelheid persoonlike bevrediging wat gepaard gaan met \u2019n loopbaan wat gebaseer is op die bou, groei en ontwikkeling van \u2019n boerdery wat voordeel bied vir sulke massas mense.<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Meer jeug word benodig in die landbou sektor deur Agricolleges International \u201cEn as ek na die jong boere in Suid-Afrika kyk, is ek amper seker die toekoms is in goeie, bekwame hande.\u201d In \u2019n moderne w\u00eareld waar die verbintenis aan \u2019n sosiale media profiel hoog op die prioriteitslys is, is dit maklik om te sien [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":5673,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[22],"tags":[186,163],"class_list":["post-5672","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-landboubesigheid","tag-agricolleges","tag-landbou"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5672","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5672"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5672\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media\/5673"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5672"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5672"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5672"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}