{"id":5708,"date":"2022-02-25T20:00:38","date_gmt":"2022-02-25T18:00:38","guid":{"rendered":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/?p=5708"},"modified":"2024-04-01T20:09:30","modified_gmt":"2024-04-01T18:09:30","slug":"wanneer-is-die-ideale-tyd-om-beeste-te-skandeer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/article\/large-stock\/wanneer-is-die-ideale-tyd-om-beeste-te-skandeer\/","title":{"rendered":"Wanneer is die ideale tyd om beeste te skandeer?"},"content":{"rendered":"<div id=\"bsf_rt_marker\"><\/div><h2>Dragtigheidsondersoeke by beeste<\/h2>\n<p>Geskryf deur Anneke Wiese \u2013<br \/>\nAgri Sonar Scanning<\/p>\n<p class=\"Body\"><span class=\"Bluecolour\"><span lang=\"EN-GB\">Dit is elke produsent se droom om jaarliks \u2019n kalfpersentasie van so na aan 100% as moontlik te h\u00ea. Boere doen dragtigheidsondersoeke om te kan bevestig of hul diere dragtig is. Dis om beter bestuur toe te pas in hul kuddes. Boere kan diere uitkeer wat nie dragtig is nie en bulle weer by sit. Diere wat na die 2de keer getoets word en nie dragtig is nie kan onvrugbaar wees.<\/span><\/span><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2>Ideale tyd vir skandering<\/h2>\n<p>Bulle loop by die koeie vir +- 3 maande van die begin van Oktober tot einde Febuarie. Diere word daarna geskandeer om dragtigheid te bevestig. Dragtigheidsondersoeke kan so vroeg as op 6\u00a0weke gedoen word. Dier word rektaal ondersoek. Dis ook belangrik dat diere in \u2019n goeie kondisie is, verkieslik met \u2019n kondisietelling van 3. Diere wat te vet is sal moeilik dragtig raak en so ook diere wat te maer is.<\/p>\n<p>Dit is baie belangrik dat bulle voor dekseisoen getoets word vir trigomonose, BM en vrugbaarheid.<\/p>\n<p>Die voordele:<\/p>\n<ul>\n<li>Boere kan vroeg weet watter diere dragtig is.<\/li>\n<li>Die fetus vertoon duidelik op die skerm van die skandering apparaat.<\/li>\n<li>Dit is minder stresvol op die dier<\/li>\n<li>Dit hou minder risikos in omdat dit n minuut vat.<\/li>\n<\/ul>\n<p>Vir meer inligting kontak Anneke Wiese<br \/>\n<a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/agri.sonarscanning\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer nofollow sponsored\">Agri Sonar Scanning<\/a><br \/>\nagrisonarscanning@gmail.com \/ 072 945 1278<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dragtigheidsondersoeke by beeste Geskryf deur Anneke Wiese \u2013 Agri Sonar Scanning Dit is elke produsent se droom om jaarliks \u2019n kalfpersentasie van so na aan 100% as moontlik te h\u00ea. Boere doen dragtigheidsondersoeke om te kan bevestig of hul diere dragtig is. Dis om beter bestuur toe te pas in hul kuddes. Boere kan diere [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":5709,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[68],"tags":[],"class_list":["post-5708","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-grootvee"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5708","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5708"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5708\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media\/5709"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5708"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5708"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5708"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}