{"id":5720,"date":"2022-02-25T19:38:02","date_gmt":"2022-02-25T17:38:02","guid":{"rendered":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/?p=5720"},"modified":"2024-04-04T20:08:04","modified_gmt":"2024-04-04T18:08:04","slug":"wat-is-die-redes-waaron-implementering-van-nuwe-stelels-faal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/article\/agribusiness\/wat-is-die-redes-waaron-implementering-van-nuwe-stelels-faal\/","title":{"rendered":"Wat is die redes waaron implementering van nuwe stelels faal?"},"content":{"rendered":"<div id=\"bsf_rt_marker\"><\/div><h2>Top vier redes waarom implementering van nuwe stelsels faal<\/h2>\n<p><strong>Geskryf deur: Braam Koekemoer \u2013 Groep Stelseladministrateur: <a href=\"https:\/\/www.komatifruits.co.za\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer nofollow sponsored\">Komati Fruits<\/a><\/strong><\/p>\n<p>Gereeld en ongereeld is dit noodsaaklik om nuwe stelsels te implementeer in boerdery. Hierdie stelsels kan wissel van finansi\u00eble stelsels tot operasionele stelsels. Ongeag watter tipe stelsel geimplementeer word, daar is atyd \u2019n risiko dat hierdie stelsels onsuksesvol gaan wees, en dit kan traumaties wees vir besigheidseienaars, en die mense wat hierdie stelsels moet gebruik.<\/p>\n<p>Daar is vier redes wat algemeen die redes is waarom stelselimplementerings faal, naamlik:<\/p>\n<ul>\n<li><strong>Geen of tekort aan veranderingsbestuur<\/strong><\/li>\n<li><strong>Tegonologie eerste benadering<\/strong><\/li>\n<li><strong>Geen of tekort aan ori\u00ebnterings en\/of opleiding<\/strong><\/li>\n<li><strong>Geen of tekort aan eienaarskap<\/strong><\/li>\n<\/ul>\n<p>Ek brei meer uit oor die genoemde redes.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2><strong>Rede 1: Geen of tekort aan veranderingsbestuur<\/strong><\/h2>\n<p>In baie gevalle gaan werknemers so verantwoordelikhede verander, hulle mag moontlik in ander posisies geskuif word, of self in gevalle mag hulle posisies uitfaseer, en hierdie werknemers is oortollig. Die manier van hoe die besigheid werk mag in totaliteit verander.<\/p>\n<p>Om hierdie te oorkom is dit belangrik om die besigheid en alles wat daarin is te herbelyn en te verseker daar is oop kommunikasie na almal toe. Beplan die verandering behoorlik.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2><strong>Rede 2: \u2019n Tegnologie eerste benadering<\/strong><\/h2>\n<p>\u2019n Nuwe stelsel moet prosesse verbeter en effektiweit in die besigheid te verbeter, en in sommige geval nakoming verbeter. Dit is soms belangrik om die verandering vir tegnologiese redes te doen, maar dit moet nie die eerste rede wees nie. Mens verander stelsels omdat daar \u2019n bepaal behoefte is. Indien jy net verander vir tegnologiese redes, maak jouself gereed om minder suksesvol te wees.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2><strong>Rede 3: Geen of tekort aan ori\u00ebntering en\/of opleiding<\/strong><\/h2>\n<p>Ori\u00ebnteer die gebruikers oor hoe die nuwe stelsel werk, maar moet ook nie die mense vergeet wat nie noodwendig die stelsel gaan gebruik nie, maar daar is afhanklikheid van die insette of uitsette van die nuwe stelsel. Lei ook die gebruikers behoorlik op. Swak opgeleide mense gaan sukkel en negatief raak, wat \u2019n \u2019n fiasko gaan uitdraai.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2><strong>Rede 4: Geen of tekort aan eienaarskap<\/strong><\/h2>\n<p>\u2019n Nuwe stelsel is nie net die verantwoordelik-heid van die implementeringsmaatskappy of die persoon in jou besigheid verantwoordelik vir stelsels nie. Dit is krities dat \u2019n proseseienaar of proseseienaars aangewys word, en hulle verstaan wat hulle verantwoordelikheid is. Die hele besigheid het \u2019n verantwoordelikheid teenoor \u2019n nuwe stelsel. Dit is egter die besigheid se geld waarmee die nuwe stelsel gekoop word.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<h2><strong>Afsluiting<\/strong><\/h2>\n<p>Ten einde te verseker dat jou stelsel-implementerings nie faal nie, gee ten minste aandag aan die vier aspekte wat ek hierbo genoem het. Daar bestaan nie iets soos \u201cplug-and-play\u201d stelsels nie. Stelsels implementeer hulleself nie. Jy as besigheidseienaar moet betrokke wees en beheer vat van die implementering van \u2019n nuwe stelsel.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p><strong>Lekker stelsels implementeer!<\/strong><\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Top vier redes waarom implementering van nuwe stelsels faal Geskryf deur: Braam Koekemoer \u2013 Groep Stelseladministrateur: Komati Fruits Gereeld en ongereeld is dit noodsaaklik om nuwe stelsels te implementeer in boerdery. Hierdie stelsels kan wissel van finansi\u00eble stelsels tot operasionele stelsels. Ongeag watter tipe stelsel geimplementeer word, daar is atyd \u2019n risiko dat hierdie stelsels [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":5721,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[22],"tags":[163,204],"class_list":["post-5720","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-landboubesigheid","tag-landbou","tag-landboutegnologie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5720","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5720"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5720\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media\/5721"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5720"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5720"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5720"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}