{"id":5763,"date":"2024-01-25T11:09:53","date_gmt":"2024-01-25T09:09:53","guid":{"rendered":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/?p=5763"},"modified":"2024-05-02T11:14:50","modified_gmt":"2024-05-02T09:14:50","slug":"wat-hou-die-chinese-tariefverlaging-vir-sa-in","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/article\/crops\/wat-hou-die-chinese-tariefverlaging-vir-sa-in\/","title":{"rendered":"Wat hou die Chinese tariefverlaging vir SA in?"},"content":{"rendered":"<div id=\"bsf_rt_marker\"><\/div><h2>Chinese tariefverlaging kan SA rooibos-uitvoere laat kook<\/h2>\n<p>Suid-Afrika se eie wonderplant \u2013 rooibos \u2013 is besig om w\u00eareldwyd al hoe gewilder te word.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>China, een van die w\u00eareld se grootste teemarkte, het onlangs boonop aangekondig dat hy sy invoertariewe vir Suid-Afrikaanse rooibos gaan verminder. In die verlede het China \u0149 invoertarief van tussen 15% en 30% op plaaslike rooibostee gehef.<\/p>\n<p>Di\u00e9 tariewe is verminder tot \u0149 vaste koers van 6%, \u0149 besluit wat as \u0149 dramatiese wending vir die Suid-Afrikaanse bedryf bestempel word.<\/p>\n<p>Die besluit is geneem n\u00e1 samesprekings tussen Ebrahim Patel, Suid-Afrika se minister van handel, nywerheid en mededinging, en sy Chinese eweknie, Wang Wentao.<\/p>\n<p>Patel het in Augustus verlede jaar tydens die agtste vergadering van die Chinees-Suid-Afrikaanse gemeenskaplike ekonomiese- en handelskommissie die tariefkwessie met Wang opgeneem. Hy het onder meer gevra dat China dit oorweeg om rooibostee te herklassifiseer en invoerbelasting te verminder.<\/p>\n<p>Hierna het China se tariefkommissie vergader en amptelik die nuwe tariefkode van 6% aanvaar.<\/p>\n<p>Volgens die Rooibosraad van Suid-Afrika word daar jaarliks sowat 20 000 ton rooibos in Suid-Afrika geproduseer en werkgeleenthede aan nagenoeg 5 000 mense gebied.<\/p>\n<p>Uit die 45 lande wat plaaslike rooibos invoer, is China tans die sewende grootste invoerder van rooibostee.<\/p>\n<p>Patel het China se besluit verwelkom.<\/p>\n<p>\u201cSuid-Afrika se rooibostee is verfrissend, heerlik en gesond. Die besluit sal ook meer Suid-Afrikaanse rooibostee beskikbaar stel aan Chinese verbruikers wat sal bydra tot meer werkskepping in Suid-Afrika.<\/p>\n<p>\u201cRooibos-uitvoerders kan hul uitvoere van tee na China verhoog,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy het ook die strategiese belang van die besluit beklemtoon. \u201cChina is tans Suid-Afrika se grootste internasionale handelsvennoot, met wedersydse handel van meer as R900 miljard.<\/p>\n<p>\u201cOns sien uit na voortgesette betrekkinge met ons Chinese eweknie\u00eb en ons uitvoere van hoofsaaklik minerale te diversifiseer tot \u0149 wyer verskeidenheid waardetoegevoegde landbou- en nywerheidsprodukte,\u201d s\u00ea Patel.<\/p>\n<p>Source: <a href=\"https:\/\/maroelamedia.co.za\/nuus\/sa-nuus\/chinese-tariefverlaging-kan-sa-rooibos-uitvoere-laat-kook\/\" target=\"_blank\" rel=\"noopener noreferrer nofollow sponsored\">https:\/\/maroelamedia.co.za\/nuus\/sa-nuus\/chinese-tariefverlaging-kan-sa-rooibos-uitvoere-laat-kook\/<\/a><\/p>","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Chinese tariefverlaging kan SA rooibos-uitvoere laat kook Suid-Afrika se eie wonderplant \u2013 rooibos \u2013 is besig om w\u00eareldwyd al hoe gewilder te word. &nbsp; China, een van die w\u00eareld se grootste teemarkte, het onlangs boonop aangekondig dat hy sy invoertariewe vir Suid-Afrikaanse rooibos gaan verminder. In die verlede het China \u0149 invoertarief van tussen 15% [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":2,"featured_media":5764,"comment_status":"closed","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[21],"tags":[163,266],"class_list":["post-5763","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-gewasse","tag-landbou","tag-rooibos"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5763","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/users\/2"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=5763"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/5763\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media\/5764"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=5763"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=5763"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/www.boerhier.co.za\/en\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=5763"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}