
Watter tiepe rosyntjies is daar en hoe word dit gemaak?
Hoe word rosyntjies gemaak? Rosyntjies word gemaak van druiwe! Daar is natuurlik verskillende kultivars waarvan rosyntjies gemaak word, maar die mees alom bekendes is Sultana,
Hoe word rosyntjies gemaak? Rosyntjies word gemaak van druiwe! Daar is natuurlik verskillende kultivars waarvan rosyntjies gemaak word, maar die mees alom bekendes is Sultana,
BOERhier is ’n Sosiale Media sukses storie! BOERhier het in Junie 2017 begin as ’n elektroniese tydskrif wat praktiese boerdery idees, statistieke en inspirasie oor landbou aan boere versprei. In slegs 4 jaar is die gewildheid van BOERhier oorweldigend en menigte lesers het daarop aangedring vir ’n Engelse weergawe.