
Wat is die voordele van meganisasie beplanning?
Die Voordele van Meganisasie Beplanning deur Johan van Biljon Meganisasiebeplanning is baie belangrik om die korrekte keuse van geintegreerde bewerkings te doen om sodoende meganisasiekoste
Die Voordele van Meganisasie Beplanning deur Johan van Biljon Meganisasiebeplanning is baie belangrik om die korrekte keuse van geintegreerde bewerkings te doen om sodoende meganisasiekoste
BOERhier is ’n Sosiale Media sukses storie! BOERhier het in Junie 2017 begin as ’n elektroniese tydskrif wat praktiese boerdery idees, statistieke en inspirasie oor landbou aan boere versprei. In slegs 4 jaar is die gewildheid van BOERhier oorweldigend en menigte lesers het daarop aangedring vir ’n Engelse weergawe.