Is die byvoeging van ureum tot groen seisoen lekke vir beeste?
Die groen seisoen is uiteraard ook die reën seisoen. Wanneer NPN met staande water in aanraking kom, los dit op en diere wat hierdie water drink, staan ’n groot kans om NPN vergiftiging op te doen.