Wat van gefermenteerde melkprodukte?

Image Delicious dessert with berries on coaster by Any Lane

Gefermenteerde Melkprodukte   Dat gefermenteerde melkprodukte wel baie voedsaam is, kan nie betwis word nie. Dit bevat dieselfde voedingwaarde as melk en is waarskynlik nog makliker verteerbaar as melk. Soos melk is gefermenteerde melkprodukte uitstekende bronne van proteïene, wat onontbeerlik is vir normale groei en die instandhouding van weefsel. Hierdie produkte is ook baie goeie […]

Wat is die wetenskap van wolproduksie?

Image Wol en skeer (6) by Affieplaas Fotografie

Die wetenskap van wolproduksie   Zanmari Crous Skaapboere fokus hoofsaaklik op twee eienskappe van hul skaapboerdery. Wolproduksie of vleisproduksie. Beide eienskappe kan ’n goeie finansiële bydra maak tot die boerdery en moet dus goed bestuur word om optimale wins daaruit te verkry. In die artikel gaan daar meer op wolproduksie en die wetenskap daaragter gefokus […]

Wat is die belangrikheid van kultuur in boerdery?

Image Red Flowers by nagaraju gajula

Die belangrikheid van kultuur in jou Boerdery en hoe om dit op te knap   “Agriculture engenders good sense, and good sense of an excellent kind.” –Joseph Joubert   Deel 1 van 3 Die kultuur in elke Boerdery is uniek, en is daar nie ’n algemene benadering of ’n “one size fits all” benadering nie. […]

Wat is die herkoms van hoenders?

Image Brown and Black Hen With Peep of Chick Outdoor by Quang Nguyen Vinh

Herkoms van hoenders die stemmige nasate van die wilde stamvader uit die bos   Een van die koddigste wolhaar-legendes in die Suid-Afrikaanse geskiedenis is dié van ’n mak bobbejaan wat êrens op ’n boereplaas in ’n kranige bokwagter sou ontwikkel het. Nog ’n bogstorie is die verhaal van die afkop hoender.   Daar is ’n […]

Dis wat om te verwag by die MEGA Hartwater Meatmaster Veiling

Image Skape trop by Affieplaas Fotografie

2de Jaarlikse MEGA Hartwater Meatmaster Veiling op 2 April 2022 Hierdie veiling het sy ontstaan gesien toe die idee opgekom het da tons ’n Hartwater veiling, met geregistreerde telers, moet aanbied. Charles Freeme, van B3 Genetics, het Thaba Meatmaster en J-Africa genader om deel te wees van die ongelooflike groep. In 2021 is die eerste […]

Kan nuwe tegnologie dieresiektes bespeur?

Image Rooi kalwers by Affieplaas Fotografie

Nuwe tegnolgie kan dieresiektes bespeur Merck Dieregesondheid het ’n nuwe elektroniese oorplaatjie-tegnologie, SenseHub Feedlot, bekendgestel. Dit is daarop gemik om siektes in diere meer akkuraat en vroeër te identifiseer as wat die geval met tradisionele visuele waarneming is. Die nuwe tegnologie is by ’n voerkrale in Oklahoma getoets en daar is bewys dat dit doeltreffend […]

Wat is die transformasie van ons landbou sektor?

Image Wolke en heuwel by Christine Vosloo Fotografie

Lank lewe die landbouer, en sy besigheidsvernuf deur Agricolleges International Transformasie in die landbou bedryf is nie net goed vir ekonomiese vryheid nie, dit is ook ’n stutkrag vir maatskaplike samewerking en vooruitgang. Landbou moet as ’n opwindende loopbaan vir die opkomende produsente bemark word. Die bou van dinamiese vaardighede wat sal verseker dat ons […]

Wat van Inligtingstegnologie (IT) en jou besigheid?

Image Gray and Black Laptop Computer by Pixabay

IT Evolusie Evolusie van jou besigheid behoort evolusie van inligtingstelsels in jou besigheid te dryf Geskryf deur: Braam Koekemoer – Groep Stelseladministrateur: Komati Fruits Inligtingstegnologie (IT) is die instrument wat organisasies gebruik om data en inligting oor te dra en om departemente binne organisasies te verbind. Dit word ook gebruik om verskillende organisasies met mekaar […]

Wat is die voordele van meganisasie beplanning?

Image Photo of Tractor on Fields by RGR G

Die Voordele van Meganisasie Beplanning deur Johan van Biljon Meganisasiebeplanning is baie belangrik om die korrekte keuse van geintegreerde bewerkings te doen om sodoende meganisasiekoste te beperk. Van die faktore wat ’n invloed op ’n meganisasie sisteem kan hê is die werksure per dag, verlore tyd per dag, afstande tussen die graansilo en die plaas […]

Wanneer het die Suid-Afrikaanse wolbedryf begin?

Image White Sheep on Green Grass Field by cottonbro studio

Die geskiedenis van die Suid Afrikaanse wolbedryf Zanmari Crous Suid-Afrika is ’n uitgestrekte en pragtige land met ’n ryk geskiedenis van skaap- en wolboerdery. Hierdie lang geskiedenis het wolboere gevestig wat ’n skerp waardering het vir hoe om vir hul diere en die omgewing te sorg. Gevolglik genereer die bedryf konsekwent ’n hoë kwaliteit, omgewingsvriendelike […]

Sluit aan by BOERhier!