BOERhier Uitgawe 69
- Uitgawe: Maart 2022
BOERhier Uitgawe 69 is ‘n e-Tydskrif vir diegene wat meer wil leer oor ‘n verskeidenheid landbou praktyke. Bevorder jou boerdery bedrywighede met kennis. Dis 100% GRATIS!
BOERhier is ’n Sosiale Media sukses storie! BOERhier het in Junie 2017 begin as ’n elektroniese tydskrif wat praktiese boerdery idees, statistieke en inspirasie oor landbou aan boere versprei. In slegs 4 jaar is die gewildheid van BOERhier oorweldigend en menigte lesers het daarop aangedring vir ’n Engelse weergawe.