FARMhere Edition 50 – Free to download
FARMhere Edition 50 is an e-Magazine for those who want to learn more about a variety of agricultural practices. Promote your farming operations with knowledge. It’s 100% FREE!
FARMhere Edition 50 is an e-Magazine for those who want to learn more about a variety of agricultural practices. Promote your farming operations with knowledge. It’s 100% FREE!
BOERhier Veilings 46 is ‘n e-Tydskrif met spesifieke fokus op opkomende veilings – nou besikibaar.
FARMhere Edition 49 is an e-Magazine for those who want to learn more about a variety of agricultural practices. Promote your farming operations with knowledge. It’s 100% FREE!
Opkomende BOERhier Veilings 45 is ‘n e-Tydskrif met spesifieke fokus op opkomende veilings. Bevorder jou boerdery bedrywighede met kennis.
Teelram voorbereiding vir paarseisoen Hoe lyk ’n ram wat gereed is vir paarseisoen? Kies ’n aanpasbare en prestasiegetoetste ram Moet in uitstekende kondisie wees
5 vrae oor VARKVLEIS beantwoord Varke is een van die vroegste diere wat as vee aangehou is – so vroeg as 8 500 vC. Mettertyd
Meatmasters, ‘n unieke skaap ras Is jy nog op koers, en teel en selekteer jy jou Meatmasters volgens die spesifieke eienskappe van die rasstandaarde, of
Die doel van die projek is om potensiële teelramme onder normale veldtoestande so akkuraat moontlik te evalueer en dit aan produsente aan te bied met soveel inligting as moontlik tot ons beskikking nl.
Die potensiaal van ’n skaap se wolproduksie begin al ontwikkel in utero vanaf dag 65 van fetus ontwikkeling. Die boer moet dus na sy dragtige ooie omsien om te verseker dat die nuwe lammers optimale wolfollikels ontwikkel.
BOERhier is ’n Sosiale Media sukses storie! BOERhier het in Junie 2017 begin as ’n elektroniese tydskrif wat praktiese boerdery idees, statistieke en inspirasie oor landbou aan boere versprei. In slegs 4 jaar is die gewildheid van BOERhier oorweldigend en menigte lesers het daarop aangedring vir ’n Engelse weergawe.