BOERhier Uitgawe 110 – Alle eer aan God vir ons sukses!

BOERhier Uitgawe 110 – Alle eer aan God vir ons sukses!

Bredasdorp, 15 September 2025 - Die sesde NAMPO Kaap-ekspo het op ’n hoogtepunt afgesluit en ’n rekordgetal van 49 326 besoekers van 10 tot 13 September by Bredasdorp Park gelok. Die geleentheid het homself gevestig as ’n toonaangewende platform vir landbou in die Wes￾Kaap en het produsente, landboubesighede, beleidmakers en die breër gemeenskap bymekaar gebring in ’n atmosfeer wat sowel innovasie as tradisie gevier het.

Deel die artikel

Sluit aan by BOERhier!