e-Tydskrif

BHV 52 FC

BOERhier Veilings uitgawe 52

Rouvus Drakensberger – Die Stoet met ’n Stelsel – Goeie Genetika wat Werk.

In die hart van die Vrystaat, tussen klipkoppies en koue winters, is daar
’n stoetery wat nie net beeste teel nie – hulle bou aan iets wat hou. By
Rouvus Drakensbergers gaan dit nie oor mooi diere of groot praatjies
nie. Dit gaan oor beeste wat werk, en genetika wat sin maak vir die
werklikheid op die plaas.

Read More »
BH 107 FC

BOERhier Uitgawe 107 is nou gratis beskikbaar

Wanneer die Solidariteit Helpende Hand Studietrust fondse
skep vir verskillende studierigtings, is dit altyd vir ons
belangrik dat die naam wat daaraan toegeken word, só gekies
word dat almal dit herken en onmiddellik deel daarvan voel.

Read More »

BOERhier Veilings Uitgawe 51 – nou gratis beskikbaar!

In die hart van die Kalahari, tussen die dorpe Kuruman en Kathu
in die Noord-Kaap, lê ‘n plaas wat meer is as net ‘n stuk grond – dit is ‘n simbool van trots, toewyding en nalatenskap. Freddie
Markram, ‘n 39-jarige boer, eggenoot en pa van vier, leef en boer
met ‘n doel: om sy familie se landbou-erfenis voort te sit en te
versterk. Met ‘n passie vir Charolais-beeste en ‘n diep liefde vir
die land, het Freddie homself gevestig as ‘n toonaangewende teler
en voorstander van uitnemendheid in die bedryf.

Read More »
BH FC 106

BOERhier Uitgawe 106 is nou gratis beskikbaar!

Tuli-teler Ben Raath glo sy inheemse beeste hou goed stand teen
top voerkrale rasse wat winsgewendheid per hektaar betref.
Sabrina Dean het sy plaas naby Britstown besoek om meer te
wete te kom oor die kommersiële potensiaal van die beeste, veral
met die verslegtende klimaatverandering. – Tulis Donkerhoek

Read More »
BHV 50

BOERhier Veilings uitgawe 50 is nou beskikbaar – 100% gratis

Fertility is crucial in a beef cattle herd and can be defined by indicator
traits such as age at first calving (AFC), inter-calving period (ICP), and
scrotal circumference. AFC measures heifer fertility and is influenced
by the breeder’s management practices. Cow fertility is measured
by ICP. Selecting for earlier calving and shorter inter-calving periods
should theoretically lead to cows producing more calves in their
lifetime. – Santa Gertruida Society

Read More »
BOERhier Uitgawe 105 FC

BOERhier Uitgawe 105 – UIT NOU!

Boerdery is veeleisend, en die regte toerusting kan ‘n
wêreld se verskil maak. ’n Geskikte sleepwa is meer as net ’n
vervoermiddel—dit verbeter doeltreffendheid, verhoog veiligheid,
en maak daaglikse take baie makliker. – Algar Ind Bk

Read More »

Sluit aan by BOERhier!