KalahariKaroo Meatmasters

In ons omgewing het die Meatmaster homself weereens bewys as die ras wat droogtes kan trotseer.
B3genetics Pty Ltd – Meatmaster skape

B3 Genetics – Meatmaster skape word geteel en grootgemaak in ’n semi-intensiewe stelsel op suurveld.
Nuwe plaaslike wetgewing is onlangs ingestel- Biosekuriteitreëls

Nuwe plaaslike wetgewing is onlangs ingestel om die bedrywe te help om aan die Wêrelddieregesondheidsorganisasie (OIE) se internasionale kode te voldoen.
Effektiewe fasiliteite om skape ekonomies te produseer

Optimum produksie is alleenlik moontlik indien al hierdie faktore hul onderskeie invloede afsonderlik en gesamentlik laat geld.