
BOERhier Veilings Uitgawe 48 is nou gratis beskikbaar
BOERhier Veilings Uitgawe 48 is nou beskikbaar om gratis aftelaai.
BOERhier Veilings Uitgawe 48 is nou beskikbaar om gratis aftelaai.
BOERhier Uitgawe 103 – 100% Gratis
BOERhier Uitgawe 102 is ‘n e-Tydskrif is nou beskikbaar.
Opkomende BOERhier Veilings 45 is ‘n e-Tydskrif met spesifieke fokus op opkomende veilings. Bevorder jou boerdery bedrywighede met kennis.
Boogjag het oor die afgelope paar jaar geweldig ontwikkel in Suid-Afrika met die gevolg dat daar ’n hele paar booghandelaars en boogskietvereni-gings ontstaan het.
BOERhier is ’n Sosiale Media sukses storie! BOERhier het in Junie 2017 begin as ’n elektroniese tydskrif wat praktiese boerdery idees, statistieke en inspirasie oor landbou aan boere versprei. In slegs 4 jaar is die gewildheid van BOERhier oorweldigend en menigte lesers het daarop aangedring vir ’n Engelse weergawe.