Hoe was die Meatmaster Veiling op 2 April 2022?

2de Jaarlikse MEGA Hartwater Meatmaster Veiling op 2 April 2022 Hierdie veiling het sy ontstaan gesien toe die idee opgekom het da tons ’n Hartwater veiling, met geregistreerde telers, moet aanbied. Charles Freeme, van B3 Genetics, het Thaba Meatmaster en J-Africa genader om deel te wees van die ongelooflike groep. In 2021 is die eerste […]
Bek-en-klouseer in KZN: Wat is die liggings aangepas?

Bek-en-klouseer in KZN: liggings aangepas Die aantal plekke wat met bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal besmet is, is aangepas sedert die vorige verslag in Desember 2021 wat deur die direktoraat dieregesondheid uitgereik is. Met die vrystelling van die vorige verslag was daar 26 geaffekteerde liggings. Sedertdien is die situasie by twee liggings opgelos en by die OIE […]
Wat is ‘n omvattende aanbod vir jou boerdery?

’n Omvattende aanbod vir jou boerdery By Bayer verstaan ons die groot aantal besluite wat jy as boer daagliks moet maak – keuses oor die tipe mieliebasters wat aangeplant moet word, tot besluite oor die korrekte gewasbeskermingsprodukte om optimale beskerming te verseker. Bayer se omvattende aanbod sluit topklas DEKALB®-basters, ’n wye verskeidenheid gewasbeskermingsprodukte en […]
Wat van gefermenteerde melkprodukte?

Gefermenteerde Melkprodukte Dat gefermenteerde melkprodukte wel baie voedsaam is, kan nie betwis word nie. Dit bevat dieselfde voedingwaarde as melk en is waarskynlik nog makliker verteerbaar as melk. Soos melk is gefermenteerde melkprodukte uitstekende bronne van proteïene, wat onontbeerlik is vir normale groei en die instandhouding van weefsel. Hierdie produkte is ook baie goeie […]
Wat is die wetenskap van wolproduksie?

Die wetenskap van wolproduksie Zanmari Crous Skaapboere fokus hoofsaaklik op twee eienskappe van hul skaapboerdery. Wolproduksie of vleisproduksie. Beide eienskappe kan ’n goeie finansiële bydra maak tot die boerdery en moet dus goed bestuur word om optimale wins daaruit te verkry. In die artikel gaan daar meer op wolproduksie en die wetenskap daaragter gefokus […]
Wat is die belangrikheid van kultuur in boerdery?

Die belangrikheid van kultuur in jou Boerdery en hoe om dit op te knap “Agriculture engenders good sense, and good sense of an excellent kind.” –Joseph Joubert Deel 1 van 3 Die kultuur in elke Boerdery is uniek, en is daar nie ’n algemene benadering of ’n “one size fits all” benadering nie. […]
Wat is die herkoms van hoenders?

Herkoms van hoenders die stemmige nasate van die wilde stamvader uit die bos Een van die koddigste wolhaar-legendes in die Suid-Afrikaanse geskiedenis is dié van ’n mak bobbejaan wat êrens op ’n boereplaas in ’n kranige bokwagter sou ontwikkel het. Nog ’n bogstorie is die verhaal van die afkop hoender. Daar is ’n […]
Dis wat om te verwag by die MEGA Hartwater Meatmaster Veiling

2de Jaarlikse MEGA Hartwater Meatmaster Veiling op 2 April 2022 Hierdie veiling het sy ontstaan gesien toe die idee opgekom het da tons ’n Hartwater veiling, met geregistreerde telers, moet aanbied. Charles Freeme, van B3 Genetics, het Thaba Meatmaster en J-Africa genader om deel te wees van die ongelooflike groep. In 2021 is die eerste […]