
BOERhier Uitgawe 106 is nou gratis beskikbaar!
Tuli-teler Ben Raath glo sy inheemse beeste hou goed stand teen
top voerkrale rasse wat winsgewendheid per hektaar betref.
Sabrina Dean het sy plaas naby Britstown besoek om meer te
wete te kom oor die kommersiële potensiaal van die beeste, veral
met die verslegtende klimaatverandering. – Tulis Donkerhoek