Hoeveel varkpes-vrektes is in George aangemeld?

Vrektes aangemeld ná varkpes-uitbreking by George Minstens 45 varkvrektes is reeds in die George-omgewing in die Wes-Kaap aangemeld ná ’n nuwe uitbreking van Afrika-varkpes in die distrik. Die uitbreking is verlede week onder kleinboere aan die buitewyke van Groeneweidepark aangemeld. Dit is die vierde uitbreking van varkpes in die Tuinroetegebied sedert 2022. Vantevore is […]
Hoe berei mens ‘n teelram voor?

Teelram voorbereiding vir paarseisoen Hoe lyk ’n ram wat gereed is vir paarseisoen? Kies ’n aanpasbare en prestasiegetoetste ram Moet in uitstekende kondisie wees (3.5 – 4 KP) Vrugbaar en dekbehendig Hoë libido Topfiks om ooie meermale in hittesiklus te dek Groot skrotumomtrek vir maksimale spermproduksie – verseker hoë besetting en hoë fekunditeit (meerling […]
Hoe is olifante se reuksin so goed?

Olifante se reuksin verbaas Afrika olifante deel ’n sogenaamde “trop-reuk” wat dit vir hulle maklik maak om lede van hul eie trop te herken. Dié het meer te doen met die bakterie wat hulle aan mekaar afvee gedurende hul rituele groetsesssies as die feit dat hulle dalk verwant mag wees. Dié olifante is ook besonders […]
Watse regulasies moet dameienaars navolg?

Nie-nakoming van regulasies kan dameienaars duur te staan kom Die Departement van Water en Sanitasie (DWS) rig ’n versoek aan die publiek om die departement se damveiligheidskantoor te nader vir leiding oor aansoekvereistes vir lisensies om nuwe damme te bou of wanneer hulle ’n dam wil verander of vergroot. Volgens die DWS se woordvoerder, […]
Wie gee die Simmentaler-teler leisels oor?

Legendariese Simmentaler-teler oorhandig die leisels Op Woensdag 13 Maart 2024 kom 90 wêreldklas-Simmentalers onder die hamer. Abraham Kruger, wat al vir meer as 60 jaar lank teel, het in 1965 sy eerste diere ingevoer. In 1970 het hy twee keer diere uit Duitsland ingevoer en dit het ʼn geweldige indruk op sy kudde gehad. […]
Wat is die duursame dunwand by saadboere?

Duursame dunwand dien Klein Karoo saadboere Drupbesproeiing en saadproduksie het reeds ‘n lang saamloop-geskiedenis. Histories is drukgekompenseerde dikwanddrup gebruik om aan te pas by die feit dat uiesaad, byvoorbeeld, elke jaar geskuif moet word en dat alle lande nie topografies dieselfde lyk nie. Daar is in die vroeë 2000s tipies gebruik gemaak van 3.5 liter […]
Wat is die Tuli Beeste storie?

Die Tuli Beeste Storie Die Tuli, ’n mediumraam, inheemse, poenskop vleisbeesras, is gehard, baie aanpasbaar, glad van haar en het ’n natuurlike weerstand teen beide inwendige en uitwendige parasiete. Hy is effekleurig maar kom in skakerings van wit, geel en rooi voor en het ’n kenmerkende lang, diep lyf met goeie breedte en kapasiteit, sterk […]
Wat is die impak van meer boorgate?

Boorgat-eienaarskap: Die impak van meer boorgate op grondwaterbronne Grondwater beweeg grotendeels saam met die topografie van hoër- na laerliggende dele. Parys se grondwater beweeg dus van die suide noordwaarts na die Vaalrivier as die laagste punt. Die afgelope maande dreunsing boormasjiene oral in Parys met die dorp se ewigdurende waternood wat al meer mense noop […]
Wat is die nut van sojareste onder vee?

Benuttingswaarde van sojareste deur vee onder die soeklig ’n Uitbreiding in sojaboonverbouing vanaf die meer oostelike gebiede van Suid-Afrika na die meer westelikes word in die somersaaigebiede waargeneem. Dit neem gronde in beslag wat tradisioneel onder mielieverbouing was. Johan Mouton, Tegniese Bestuurder: Pro Duk Ontwikkeling, Molatek Mielies as kontantgewas was nog altyd ’n belangrike […]
Hoe pas ek bosluisbeheer toe?

Bosluisbeheer Dr JG Nel Consulting Veterinarian – Kyron Agri Daar is baie bosluisspesies wat in Suid-Afrika voorkom. Ons klassifiseer hulle breedweg as óf harde- (ixodid) óf sagte- (argasid) bosluise. Die harde bosluise kan ook breedweg geklassifiseer word as eengasheerbosluise of multigasheerbosluise. Tipiese een gasheerbosluise sluit die Afrika-bloubosluis (Rhipicephalus (Boophilus) decoloratus) en die Pantropiese bloubosluis (Rhipicephalus […]