Gewasse

BH 112 FC Insta

BOERhier Uitgawe 112 is GRATIS nou beskikbaar!

Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het
‘n oorwinning in die hof behaal nadat die Oos-Kaapse
hooggeregshof in Makhanda gelas het dat die organisasie die
reg het om uitvoerskepe met lewende hawe te monitor en in
te gryp waar dieremishandeling vermoed word.

Read More »
BOERhier Edition 111

BOERhier Edition 111 – All praise & honour to God!

Die Red Meat Voice-studie is Suid-Afrika se eerste onafhanklike poging om vas te
vang wat produsente, voerkrale, abattoirs, veeartse en veilingshuise regtig dink.
In ’n tyd van onsekerheid en debat, word data die anker vir aksie.
Jou stem help om die volgende hoofstuk van ’n sterker, meer verenigde
rooivleisbedryf te skryf. Voltooi nou die vraelys.

Read More »

BOERhier Uitgawe 110 – Alle eer aan God vir ons sukses!

Bredasdorp, 15 September 2025 – Die sesde NAMPO Kaap-ekspo het
op ’n hoogtepunt afgesluit en ’n rekordgetal van 49 326 besoekers
van 10 tot 13 September by Bredasdorp Park gelok. Die geleentheid het
homself gevestig as ’n toonaangewende platform vir landbou in die Wes￾Kaap en het produsente, landboubesighede, beleidmakers en die breër
gemeenskap bymekaar gebring in ’n atmosfeer wat sowel innovasie as
tradisie gevier het.

Read More »
BH 108 FC

BOERhier Uitgawe 108 is nou beskikbaar om gratis te lees.

Oos Vrystaat Kaap Bedryf Beperk (OVK) is nie net ’n suksesvolle en een van die
mees stabiele landboumaatskappye in Suid-Afrika nie, maar ook ’n spilpunt van
groei en ondersteuning in die landbousektor en platteland. Met sy hoofkantoor in
Ladybrand, aan die voet van die Malutiberge, bedien OVK vir meer as ’n 100 jaar
produsente met ’n wye reeks dienste wat oor provinsiale grense strek.

Read More »

Sluit aan by BOERhier!