Articles

BHV 54 FC

BOERhier Veilings uitgawe 54 – nou beskikbaar.

DIE SERNICK GROEP soos dit vandag bekend is, is gebore uit ’n jong Nick Serfontein se droom om ’n boer te word. Sy ouers het hom aangeraai om ’n ander loopbaan te kies, wat hy gedoen het, maar sy droom om te boer was ’n roeping wat hy net nie kon stilmaak nie.

Read More »
BHV53

BOERhier Veilings Uitgawe 53 – Free to download

7 Meatmaster: Die veelsydige ras, tyd om aan te pas
10 Nasionale Meatmaster Veiling & Expo – 12-14 Augustus
14 Hampshire Down Sheep Breeders’ Association of South
Africa
18 10de Rock Valley Beefmaster Produksieveiling –
12 Augustus
19 Korridorsiekte onder beeste laat vrae oor ‘skoon buffels’
23 Saambou Merinos – 13 Augustus
24 Leeuwkop dormers produksieveiling – 13 Augustus
26 10 Good and simple chicken breeds that are easy to
manage: Especially for beginners in poultry farming
30 Tempevale Bonsmaras Program – 8-9 Augustus
30 Ottershaw Beefmasters 21ste produksieveiling –
13 Augustus
31 Bonsmara: The Red Breed
34 Jamica 12de Produksieveiling – 14 Augustus
35 BKS-Vrystaat: Nuutste inligting uitgereik
39 Marlan Groep Produksieveiling – 15 Augustus
40 Suidelike Hoeveld Drakensberger Klub – 21 Augustus
41 Why red meat producers can’t afford to ignore
sustainability
45 Postmasburg Lente Veiling – 27 Augustus
46 Tariefontsteltenis en biosekerheid demp landbou se
vreugde oor rentekoersnuus
50 Progen Sussex Produksieveiling – 28 Augustus
50 Tony Cahi Dorpers Veiling – 4 September
51 Noord-Kaap Veldram Projek – 10 September
52 Trump imposes 30% tariffs on SA
60 Kruger Bonsmara boeredag Veiling – 18 September
61 Saai verwerp regulasies vir ‘alternatiewe proteïene’
65 Did you know?
68 Did you know?
76 Auction results
81 Resep: Korslose bacon en kaas souttert
82 Wat sê die Markte

Read More »

BOERhier Veilings Uitgawe 53 – Free to download

Die Meatmaster is ‘n Suid-Afrikaanse skaapras wat bekend is
vir sy veelsydigheid, vleisproduksie en aanpasbaarheid onder
verskeie toestande. Hierdie ras is ontwikkel deur kommersiële
boere in die Karoo wat op soek was na ‘n funksionele, geharde
vleisras met goeie karkaseienskappe Die Meatmaster is ontwikkel
uit ‘n kruising van vetstert- en haarskape soos die Damara,
Dorper, en ander plaaslike rasse.

Read More »
BHV 52 FC

BOERhier Veilings uitgawe 52

Rouvus Drakensberger – Die Stoet met ’n Stelsel – Goeie Genetika wat Werk.

In die hart van die Vrystaat, tussen klipkoppies en koue winters, is daar
’n stoetery wat nie net beeste teel nie – hulle bou aan iets wat hou. By
Rouvus Drakensbergers gaan dit nie oor mooi diere of groot praatjies
nie. Dit gaan oor beeste wat werk, en genetika wat sin maak vir die
werklikheid op die plaas.

Read More »

Sluit aan by BOERhier!