
Hoe spuit mens beeste reg in?
Hoe om beeste reg in te spuit Inspuitings is een van die beste maniere om medisyne vir beeste toe te dien. Antibiotika, anti-inflammatoriese produkte, entstowwe,

Hoe om beeste reg in te spuit Inspuitings is een van die beste maniere om medisyne vir beeste toe te dien. Antibiotika, anti-inflammatoriese produkte, entstowwe,

Bosluisverlamming veroorsaak deur Karoo-verlammingsbosluis Bosluisverlamming is ‘n toestand wat veroorsaak word deur verskeie bosluise en sluit die karoo-verlammingsbosluis (Ixodes rubicundes), die rooi-pootbosluis (Riphicephalus evertsi evertsi)

Legendariese Simmentaler-teler oorhandig die leisels Op Woensdag 13 Maart 2024 kom 90 wêreldklas-Simmentalers onder die hamer. Abraham Kruger, wat al vir meer as 60

Die Tuli Beeste Storie Die Tuli, ’n mediumraam, inheemse, poenskop vleisbeesras, is gehard, baie aanpasbaar, glad van haar en het ’n natuurlike weerstand teen beide

Benuttingswaarde van sojareste deur vee onder die soeklig ’n Uitbreiding in sojaboonverbouing vanaf die meer oostelike gebiede van Suid-Afrika na die meer westelikes word in
Alpakka Produksie Alpakkaboerdery in Suid-Afrika is ’n jong bedryf. Dit het begin in die vroeë 2000s toe 60 diere uit Chile ingevoer is deur Dr Gavin

Fosfaataanvulling in die somer Die oodsaaklikheid vir optimale produksie en reproduksie by bees en skaap op groen weidings Die argument onstaan dikwels dat die aanvulling

Algemene siektes en behandeling by beeste in Somer/Herfs Zanmari Crous Goeie somer reën het geval, die veld lyk mooi en die diere is rond en

Speen tyd in jou vleisbeeskudde Deur Zanmari Crous Die hoof doel van ’n vleisbeeskudde is om so veel as moontlik kalwers te produseer. Die speen

Vleisbees verbetering onder toestande van hittestres Verhoogde omgewingstemperature mag lei tot meer natuurrampe soos droogtes en veldbrande en die natuurlike weiding van vee word negatief