Hoe help ek vleisbeeste onder hittestres?
Vleisbees verbetering onder toestande van hittestres Verhoogde omgewingstemperature mag lei tot meer natuurrampe soos droogtes en veldbrande en die natuurlike weiding van vee word negatief

’n Toename in die vlakke van hittestres is ’n realitieit en meer so in subtropiese Afrika waar die tempo van aardverwarming toeneem teen bykans dubbeld as die van die globale tempo.