Vleisbees verbetering onder toestande van hittestres Verhoogde omgewingstemperature mag lei tot meer natuurrampe soos droogtes en veldbrande en die natuurlike weiding van vee word negatief
’n Toename in die vlakke van hittestres is ’n realitieit en meer so in subtropiese Afrika waar die tempo van aardverwarming toeneem teen bykans dubbeld as die van die globale tempo.
We use cookies to ensure that we give you the best experience on our website. If you continue to use this site we will assume that you are happy with it.