Sal dit lang termyn afbetaal om varkies op ‘n ouer ouderdom te speen? Studies het bevind dat vir elke dag toename in speenouderdom, het die finale speengewig oor ’n 6 weke tydperk, toegeneem met 802 gram. Read more »
Hoe kan ek lammers vinniger bemark? Die heel vinnigste manier om lammers af te rond vir bemarking is om vir hulle Kruipvoeding te gee om hulle vroeg te speen. Read more »