Hoeveel varkpes-vrektes is in George aangemeld?
Vrektes aangemeld ná varkpes-uitbreking by George Minstens 45 varkvrektes is reeds in die George-omgewing in die Wes-Kaap aangemeld ná ’n nuwe uitbreking van Afrika-varkpes

Vrektes aangemeld ná varkpes-uitbreking by George Minstens 45 varkvrektes is reeds in die George-omgewing in die Wes-Kaap aangemeld ná ’n nuwe uitbreking van Afrika-varkpes

Studies het bevind dat vir elke dag toename in speenouderdom, het die finale speengewig oor ’n 6 weke tydperk, toegeneem met 802 gram.

Enige varkboerdery vereis ‘n plan, van die duisensogeenheid tot by die twee-varktrop in die agterplaas van ‘n arm eienaar wat sy gesin se inkomste wil verhoog.