
Hoe pas ek bosluisbeheer toe?
Bosluisbeheer Dr JG Nel Consulting Veterinarian – Kyron Agri Daar is baie bosluisspesies wat in Suid-Afrika voorkom. Ons klassifiseer hulle breedweg as óf harde- (ixodid)
Bosluisbeheer Dr JG Nel Consulting Veterinarian – Kyron Agri Daar is baie bosluisspesies wat in Suid-Afrika voorkom. Ons klassifiseer hulle breedweg as óf harde- (ixodid)
Daar is lig in die tonnel vir die Suid-Afrikaanse vee- en wildbedryf wat ՚n ewige stryd het om aan internasionale vereistes te voldoen.
Nuwe plaaslike wetgewing is onlangs ingestel om die bedrywe te help om aan die Wêrelddieregesondheidsorganisasie (OIE) se internasionale kode te voldoen.
BOERhier is ’n Sosiale Media sukses storie! BOERhier het in Junie 2017 begin as ’n elektroniese tydskrif wat praktiese boerdery idees, statistieke en inspirasie oor landbou aan boere versprei. In slegs 4 jaar is die gewildheid van BOERhier oorweldigend en menigte lesers het daarop aangedring vir ’n Engelse weergawe.