
Die VKB Bieliemieliefees 2022 is hier!
Bieliemieliefees 2022 is hier! Die Bieliemieliefees se organiseerders kan nou nie meer wag vir Februarie 2022 nie! Nadat die koronavirus ons van 2021 se
Bieliemieliefees 2022 is hier! Die Bieliemieliefees se organiseerders kan nou nie meer wag vir Februarie 2022 nie! Nadat die koronavirus ons van 2021 se
BOERhier is ’n Sosiale Media sukses storie! BOERhier het in Junie 2017 begin as ’n elektroniese tydskrif wat praktiese boerdery idees, statistieke en inspirasie oor landbou aan boere versprei. In slegs 4 jaar is die gewildheid van BOERhier oorweldigend en menigte lesers het daarop aangedring vir ’n Engelse weergawe.