Wat is die transformasie van ons landbou sektor?
Lank lewe die landbouer, en sy besigheidsvernuf deur Agricolleges International Transformasie in die landbou bedryf is nie net goed vir ekonomiese vryheid nie, dit is
Lank lewe die landbouer, en sy besigheidsvernuf deur Agricolleges International Transformasie in die landbou bedryf is nie net goed vir ekonomiese vryheid nie, dit is
BOERhier is ’n Sosiale Media sukses storie! BOERhier het in Junie 2017 begin as ’n elektroniese tydskrif wat praktiese boerdery idees, statistieke en inspirasie oor landbou aan boere versprei. In slegs 4 jaar is die gewildheid van BOERhier oorweldigend en menigte lesers het daarop aangedring vir ’n Engelse weergawe.