Die gesondheid en voeding van jou beeskudde in die somer Daar is wel parasiete wat gepaard gaan met die somer en kan ’n negatiewe effek hê op die kudde se produksie en gesondheid. Lees meer »
Sal dit lang termyn afbetaal om varkies op ‘n ouer ouderdom te speen? Studies het bevind dat vir elke dag toename in speenouderdom, het die finale speengewig oor ’n 6 weke tydperk, toegeneem met 802 gram. Lees meer »
Effektiewe fasiliteite om skape ekonomies te produseer Optimum produksie is alleenlik moontlik indien al hierdie faktore hul onderskeie invloede afsonderlik en gesamentlik laat geld. Lees meer »