Hoe werk Hidroponika?

Hydroponic Farming - Photo by Jatuphon Buraphon from Pexels

Vandag word hidroponiese stelsels toegepas in gebiede waar ‘n stuk veld en/of grond nie beskikbaar of moontlik is nie. Hierdie manier van boer het egter sy voordele en nadele.

Waar kom melk vandaan?

Dairy Cow - Photo by Helena Lopes from Pexels

Vandag moet melk Boere ’n deeglike kennis hê van die aanteel met ‘n spesifieke ras waarmee hy gaan teel. Die melkboer moet ook goeie kennis hê van die voer en die moderne melk tegnieke.

Waar het dit als begin?

Photo by Christian Heitz from Pexels

Landbou was nog altyd die ruggraat van die Suid-Afrikaanse volkshuishouding soseer dat daar na die Afrikaners vewys word as die Boere!

Sluit aan by BOERhier!