Wat is die Noodsaaklike riglyne vir ‘n hoogs winsgewende skaapboerdery?

Voerkrale is ‘n ideale manier om ‘n skaapboerdery vertikaal uit te brei, mits dit reg aangepak word.
Wat is die toekoms van dieregenetika?

DNS tegnologie het ‘n noodsaaklikheid geword as dit kom by ons pogings om diereproduksie vorentoe te vat.
Hoe kan ek lammers vinniger bemark?

Die heel vinnigste manier om lammers af te rond vir bemarking is om vir hulle Kruipvoeding te gee om hulle vroeg te speen.
Kies ‘n loopbaan – Veekundige Wetenskappe

Veekundige Wetenskappe behels die wetenskaplike studie van die voiding, telling, fisiologie en die produksie van diere.
Voerkraal Bestuur: Back to Basics!

As jy ‘n voerkraal kalf suksesvol wil voer, moet die basiese beginsels van die voerkraalbedryf gevolg word en die kalf reg voorberei vir die voer periode van 120 dae wat hy gevoer gaan word.
Boervrou woeker met kwartels

Die kuns met kwartelboerdery is om te sorg dat die voëltjies nie aan uiterste temperatuurskommelinge blootgestel word nie.
ISUZU: Hiérdie bakkie het lus vir werk!

Die eerste Isuzu bakkie is 40 jaar gelede gebou by die Kempston-aanleg in Port Elizabeth. Vandag spog Isuzu met drie gewilde uitgebreide reekse.
Wat was die Landbouproduksie Toestande – 2 September 2018?

Wintergrane: Gewasse in die wintergraanproduserende-area in die Weskaap vertoon redelik goed terwyl dit krities droog in die Suidkaap is.
Die AgriTenk, gebou spesifiek vir die Boer!

Water is ‘n een van die belangrikste faktore wat die sukses bepaal van die landboupraktyke waarmee jy besig is.
Wat is BitFarming?

BitFarming gee elke persoon die geleentheid om ‘n stukkie van ‘n boerdery te besit en om ‘n wins op die lewende hawe mark te verdien, sonder die buitensporige kapitaaluitgawes.