Wat is koel weer groentepeste?

Koel weer Groentepeste

Die meeste peste floreer tydens warm en droë toestande. Daar is egter ‘n paar peste wat aangepas is by lae temperature, en wat dus wintergewasse verkies.

Biosekuriteitreels

Photo by Kat Smith: https://www.pexels.com/photo/two-cows-735968/

Daar is lig in die tonnel vir die Suid-Afrikaanse vee- en wildbedryf wat ՚n ewige stryd het om aan internasionale vereistes te voldoen.

Nuwe plaaslike wetgewing is onlangs ingestel om die bedrywe te help om aan die Wêrelddieregesondheidsorganisasie (OIE) se internasionale kode te voldoen.

Wie is Jodan Boran Stoet?

Jodan Boran Stoet

Danie Botha, eienaar van Jodan Boran Stoet, boer met Boran beeste op die plaas Vyfhoek, in die Arlington distrik, in die Vrystaat sedert 2004.

Stel julle belang in boogjag?

Photo by RODNAE

Boogjag het oor die afgelope paar jaar geweldig ontwikkel in Suid-Afrika, met die gevolg dat daar ’n hele paar booghandelaars en boogskietverenigings ontstaan het.

Geniet julle boogjaag?

Boogjag het oor die afgelope paar jaar geweldig ontwikkel in Suid-Afrika met die gevolg dat daar ’n hele paar booghandelaars en boogskietvereni-gings ontstaan het.

Hoe begin ek boer met Pekanneute?

Image by Lisa Redfern from Pixabay

Die pekanneutboom word beskou as ‘n warmseisoen gewas, wat daarop neer-kom dat kort, koue winters en lang, warm tot baie warm somers met ‘n relatiewe lae lugvogtigheid benodig word vir opti-male produksie en gehalte neute.

Hoe om ‘n varkboerdery te begin

Pigs - Photo by Brett Sayles from Pexels

Enige varkboerdery vereis ‘n plan, van die duisensogeenheid tot by die twee-varktrop in die agterplaas van ‘n arm eienaar wat sy gesin se inkomste wil verhoog.

Sluit aan by BOERhier!