Helpende Hand belê in landbou en natuurbewaring

Helpende Hand gaan deesdae van krag tot krag en hulle studietrust reik al hoe wyer, oor meer en meer studievelde heen.
Hoe kies ek my skape?

Om jou skaapkudde groter te maak of jou jong diere uit te kies as deel van die teelkudde is ’n opwindende besluit wat gemaak word maar moet noukeurig gedoen.
Wat is vriesbrand prosedure?

Vriesbrand is besig om weer ’n terugkeer te maak en ons glo dit gaan oor die feit dat dit minder pynlik is vir die dier en ook ’n baie baie mooi merk maak.
Wat is die Waterberg Security Initiative?

WSI is ’n sentrale organisasie wat ’n gemeenskap saam bind. As gevolg van WSI is die area nou een van die veiligste gebiede in SA om in te woon.
Is Saffraan die “rooi goud” vir nuwe boere?

Suid Afrika is vinning besig om ’n beduidende speler te word in die verbouing en uitvoer van saffraan.
Avokadoboerdery: Waar begin alles?

Al gewonder hoe ontstaan die avokadoboompie wat jy op jou plaas, kleinhoewe of agter in jou tuin plant?
Sal dit lang termyn afbetaal om varkies op ‘n ouer ouderdom te speen?

Studies het bevind dat vir elke dag toename in speenouderdom, het die finale speengewig oor ’n 6 weke tydperk, toegeneem met 802 gram.
Hoe help ek vleisbeeste onder hittestres?

Vleisbees verbetering onder toestande van hittestres Verhoogde omgewingstemperature mag lei tot meer natuurrampe soos droogtes en veldbrande en die natuurlike weiding van vee word negatief hierdeur geraak. Inleding Die jare 2015 – 2016 se somer seisoen was een van die mees ekstreme seisoene wat nog ooit aangeteken is, met meer gereelde hittegolwe en ’n […]
Wat is hittestres onder beeste?

’n Toename in die vlakke van hittestres is ’n realitieit en meer so in subtropiese Afrika waar die tempo van aardverwarming toeneem teen bykans dubbeld as die van die globale tempo.
Suid-Afrika se 2021-mielieoes naby halfpadmerk – ’n Vorderingsoorsig

Dit was te danke aan die goeie en tydige reënval wat in die 2020/2021 produksieseisoen ontvang is.