Wie is Transveld Meatmaster Klub?

Transveld Meatmaster Klub Transveld Meatmaster Klub het oorspronklik as die Noord-Oos Studie groep begin met ń klein groepie van 5 telers in 2008/2009. Hierdie telers was versprei oor ’n groot deel van Suid-Afrika, van Wesselsbron in die Vrystaat tot Noord van Pretoria in Gauteng. Nou is ’n groot deel van die telers van Gauteng. Die […]
Watter toerusting is daar vir groenteplase?

Toerusting vir Groenteplase Eden Equip is ’n vervaardiger van kwaliteit kleinskaal-plaastoerusting. Ons bou goed wat werk – en wat aanhou werk. Kom ons wees eerlik met mekaar: sal jy ’n graaf of ’n tuinvurk koop as jy dwarsdeur die stuk gereedskap kan sien? Waarom is alles dan deesdae van plastiek gemaak? Ons is van mening […]
Watter metodes is daar om vleisbeeste te speen?

Speen tyd in jou vleisbeeskudde Deur Zanmari Crous Die hoof doel van ’n vleisbeeskudde is om so veel as moontlik kalwers te produseer. Die speen van kalwers is stresvol vir beide die koei en die kalf. Die stresvolle tydperk moet so gou as moontlik gebeur om speen skok te verminder en te verhoed dat dit […]
Is bestuur en voeding van die ooi kudde tydens dragtigheid belangrik?

Goeie bestuur van jou ooi kudde tydens dragtigheid is van kardinale belang om ’n goeie lammeroes te verseker en lammers met optimale wolproduksie te produseer.
Hoe kan ek my avokado’s beskerm?

Versorg jou Groen Goud so Kwekerybestuurder / Tuinboukundige: Komati Fruit Nurseries (BTech Tuinboukunde) Geredigeer deur: Braam Koekemoer Soos met enige ander landbou produkte, kom daar ’n tyd wat die mark baie aanloklik is vir ’n spesifieke produk. Daar kan verskeie redes wees vir die gunstige market, nuwe gesondheids tendense, nuwe navorsing, spesifieke seisoene en […]
Wat is ’n Basiese boerdery beginsel?

Daar is deesdae baie gonswoorde wat deur konsultasie en tegnologiediensverskaffers rondgegooi word. Jy het sekerlik al van woorde soos AI, “machine learning”, “drones” en IOT gehoor.
Wat is die proses om jou boerdery te digitaliser?

Wanneer mens onkundig is, is mens kwesbaar vir enige iets wat mense aan jou probeer smous. Daar is geen uitsondering wanneer dit kom by boere en die digitalisering van jou boerdery nie.
Die gesondheid en voeding van jou beeskudde in die somer

Daar is wel parasiete wat gepaard gaan met die somer en kan ’n negatiewe effek hê op die kudde se produksie en gesondheid.
Aanlyn Studie in Landbou, ’n droom of realiteit?

Vandag se landbou entrepreneurs benodig die vermoë om ’n komplekse en dinamiese werks-omgewing te kan bestuur.
Wat is Voldoening in die Landbou Konteks?

As Boer soek jy ’n goeie prys vir die produk wat jy aan die lokale of uitvoer mark verskaf. Om ’n goeie prys te kry moet jy die verbruiker tevrede stel sodat hulle bereid is om meer vir jou produk te betaal.