Wat is die impak van meer boorgate?

Boorgat-eienaarskap: Die impak van meer boorgate op grondwaterbronne Grondwater beweeg grotendeels saam met die topografie van hoër- na laerliggende dele. Parys se grondwater beweeg dus van die suide noordwaarts na die Vaalrivier as die laagste punt. Die afgelope maande dreunsing boormasjiene oral in Parys met die dorp se ewigdurende waternood wat al meer mense noop […]
Wat is die nut van sojareste onder vee?

Benuttingswaarde van sojareste deur vee onder die soeklig ’n Uitbreiding in sojaboonverbouing vanaf die meer oostelike gebiede van Suid-Afrika na die meer westelikes word in die somersaaigebiede waargeneem. Dit neem gronde in beslag wat tradisioneel onder mielieverbouing was. Johan Mouton, Tegniese Bestuurder: Pro Duk Ontwikkeling, Molatek Mielies as kontantgewas was nog altyd ’n belangrike […]
Hoe pas ek bosluisbeheer toe?

Bosluisbeheer Dr JG Nel Consulting Veterinarian – Kyron Agri Daar is baie bosluisspesies wat in Suid-Afrika voorkom. Ons klassifiseer hulle breedweg as óf harde- (ixodid) óf sagte- (argasid) bosluise. Die harde bosluise kan ook breedweg geklassifiseer word as eengasheerbosluise of multigasheerbosluise. Tipiese een gasheerbosluise sluit die Afrika-bloubosluis (Rhipicephalus (Boophilus) decoloratus) en die Pantropiese bloubosluis (Rhipicephalus […]
Wat van Alpakkaboerdery in Suid-Afrika?
Alpakka Produksie Alpakkaboerdery in Suid-Afrika is ’n jong bedryf. Dit het begin in die vroeë 2000s toe 60 diere uit Chile ingevoer is deur Dr Gavin Lindhorst, ’n alpakkateler van Inca Vale Alpacas naby Wellington in die Wes-Kaap. Geskiedenis Alpakkas word aangehou as troeteldiere, as bewakers van skaaptroppe, as teeldiere, maar meestal vir hul hoë […]
Wat is vleisbeeste se belangrike enkelgeen-eienskappe?

Belangrike enkelgeeneienskappe by vleisbeeste Enkelgeen-eienskappe word gewoonlik deur ’n mutasie in ’n spesifieke geen veroorsaak. ’n Mutasie is ’n verandering in die DNS-kode wat verantwoordelik is vir die vervaardiging van byvoorbeeld ’n spesifieke ensiem, hormoon of proteïen. Die verandering in die geen se produk kan die dier gevolglik anders laat vertoon, byvoorbeeld, in plaas van […]
Hoe lyk die Wêreld van Alpakka vesel?
Alpakka Vesel Alpakkas is semi-makgemaakte lede van die Suid-Amerikaanse kameelfamilie. Hulle word al vir millennia gebruik vir hul duursame, sagte en isolerende haar. Alpakkas word eenkeer per jaar in die lente geskeer en kan so effektief voedsel in haar omskakel dat hulle as die mees effektiewe vesel-produserende diere beskou word. Eienskappe van Alpakka Vesel […]
Algemene vra oor varkvleis beantwoord

5 vrae oor VARKVLEIS beantwoord Varke is een van die vroegste diere wat as vee aangehou is – so vroeg as 8 500 vC. Mettertyd het varkvleis ’n bekende bron van proteïen wêreldwyd geword. Daar is wel talle mites rondom dié vleissoort. Hier is antwoorde op idees wat baie mense oor varkvleis het: Varkvleis is […]
Wat maak Meatmasters ‘n unieke skaap ras?

Meatmasters, ‘n unieke skaap ras Is jy nog op koers, en teel en selekteer jy jou Meatmasters volgens die spesifieke eienskappe van die rasstandaarde, of is jy verblind deur die gewildheid van die ras en selekteer jy nou net vir ‘n mooi skaap om jou verkope te verbeter? Uitsluitlik gebaseer is op faktore om ons […]
Groei in granaatproduksie vanjaar verwag?

Groei in granaatproduksie vanjaar verwag Die granaat-plukseisoen begin vandeesweek in Suid-Afrika, met kwekers wat die Angel Red-variant in die noorde van die land sal begin pluk. Boere sal die Angel Red-variant nou begin pluk. (Foto: Sapex) Die organisasie Sapex sê slegs beperkte volumes van dié kultivar sal beskikbaar wees en dit gaan ook die eerste […]
Is fosfaataanvulling nodig in die somer?

Fosfaataanvulling in die somer Die oodsaaklikheid vir optimale produksie en reproduksie by bees en skaap op groen weidings Die argument onstaan dikwels dat die aanvulling van fosfaat duur is. Die is egter ‘n baie groot risiko om nie fosfaat (P) aan te vul nie en kan die veeboer uiteindelik baie duur te staan kom. Die […]