Wat hou die Chinese tariefverlaging vir SA in?

Image Close-Up Shot of Rooibos Tea by Eva Bronzini

Chinese tariefverlaging kan SA rooibos-uitvoere laat kook Suid-Afrika se eie wonderplant – rooibos – is besig om wêreldwyd al hoe gewilder te word.   China, een van die wêreld se grootste teemarkte, het onlangs boonop aangekondig dat hy sy invoertariewe vir Suid-Afrikaanse rooibos gaan verminder. In die verlede het China ʼn invoertarief van tussen 15% […]

Wie is Bostu Boerboels?

Image Purebred dogs walking among plants in nature by Lucas Pezeta

Bostu Boerboels Bostu Boerboels is geleë aan die rand van die pragtige Leeufontein-area naby aan Roodeplaat dam in Pretoria. Ons het in 2010 indiepte navorsing begin doen oor die Boerboelras en in 2014 het ons boerboel familie begin met 8 boerboele. Daarvan het ons die land plat gereis opsoek na die beste bloedlyne! Ons het […]

Dieselprys gevaar vir voedselsekerheid

Boere se insetkostes sluit onder andere saad, kunsmis, kalk, brandstof, onkruid- en plaagdoder, versekering, prysverskansing, elektrisiteit en instandhoudingskostes in.

’n Omvattende aanbod vir jou boerdery

Buiten vir die plant van die beste basters vir jou omgewing en die bykomende beskerming van kwaliteit gewasbeskermingsprodukte, is die versameling, stoor en analise van data ongelooflik belangrik wanneer dit kom by die besluitnemingsprosesse op jou plaas.

Produsente sny insetkoste met miljoene danksy omvattende oplossing vir volhoubaarheid

Photo provided by ProAgri

Produsente sny insetkoste met miljoene danksy omvattende oplossing vir volhoubaarheid Oor die afgelope drie somerreënvalseisoene het ’n innoverende alliansie produsente toegang tot volhoubare gewasoplossings, tegniese kundigheid en uiters voordelige kommersiële aanbiedinge gegee. In die proses is deelnemende produsente se gesamentlike insetkoste met amper R13 miljoen gesny. Vir alle produsente – groot en klein en in alle […]

Sakeliga KragDag ekspo 2022

Sakeliga Kragdag Expo

Die Sakeliga KragDag ekspo se getal uitstallers het sedert verlede jaar se ekspo met 23% gegroei, van 470 ondernemings tot 580 vanjaar.

Sluit aan by BOERhier!