Hoekom staar vroue in landbou steeds verouderde persepsies in die gesig?

Tog staar vroue vandag steeds baie hindernisse in die gesig, insluitend die feit dat hulle minder as 10 persent van die grond besit, wat ’n negatiewe impak op hul toegang tot finansiële strome, insette, markte of tegnologie het.
Kan satelliet-data aangewend om te voorspel wanneer koeie gaan kalf?

Die navorsingsprojek het globale navigasie-satellietstelsel-halsbande gebruik – wat beide ’n globale posisioneringstelsel en bewegingopsporingsensors bevat het – om 30 koeie in ’n kamp van 28 hektaar oor ’n periode van agt weke te toets.
Kom listeriose in diere voor?

Die ontsteking van die brein en breinvliese word die meeste in herkouers gesien terwyl die bloedvergiftigingsindroom meer dikwels in enkelmaagdiere en jong herkouers voor kom.
Wat is bakteriese blaarstreep?

Die aanvanklike simptome van die siekte sluit in klein, ronde kolle (2 – 3 mm) wat ontwikkel in lang, dun letsels wat omring word deur ’n gelerige sirkel, wat tussen die blaarare vasgevang is.
Wie is Greensprouts Solutions?

Greensprouts Solutions Greensprouts Solutions as ’n Maatskappy bestaan al langer as 20 jaar wat die Maatskappy die leier maak in groenvoer tegnologie en kweekhuis ontwerp. Vanuit die staanspoor was dit ons doelwit en missie om ’n produk beskibaar te stel wat beide gebruikersvriendelik, koste effektief en doeltreffend is en wat ’n positiewe bydrae en bate vir […]
Wat is die wetenskap van wolproduksie?

Die potensiaal van ’n skaap se wolproduksie begin al ontwikkel in utero vanaf dag 65 van fetus ontwikkeling. Die boer moet dus na sy dragtige ooie omsien om te verseker dat die nuwe lammers optimale wolfollikels ontwikkel.
Wat is die algemene siektes en behandeling vir beeste in Somer/Herfs?

Algemene siektes en behandeling by beeste in Somer/Herfs Zanmari Crous Goeie somer reën het geval, die veld lyk mooi en die diere is rond en gesond. Daar is tog heelwat siektes wat voorkom onder die beeste. Volg die reeks artikels waar daar na elke seisoen gekyk gaan word en op watter siektes aandag geskenk kan […]
Hoe was die Meatmaster Veiling op 2 April 2022?

2de Jaarlikse MEGA Hartwater Meatmaster Veiling op 2 April 2022 Hierdie veiling het sy ontstaan gesien toe die idee opgekom het da tons ’n Hartwater veiling, met geregistreerde telers, moet aanbied. Charles Freeme, van B3 Genetics, het Thaba Meatmaster en J-Africa genader om deel te wees van die ongelooflike groep. In 2021 is die eerste […]
Bek-en-klouseer in KZN: Wat is die liggings aangepas?

Bek-en-klouseer in KZN: liggings aangepas Die aantal plekke wat met bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal besmet is, is aangepas sedert die vorige verslag in Desember 2021 wat deur die direktoraat dieregesondheid uitgereik is. Met die vrystelling van die vorige verslag was daar 26 geaffekteerde liggings. Sedertdien is die situasie by twee liggings opgelos en by die OIE […]
Wat is ‘n omvattende aanbod vir jou boerdery?

’n Omvattende aanbod vir jou boerdery By Bayer verstaan ons die groot aantal besluite wat jy as boer daagliks moet maak – keuses oor die tipe mieliebasters wat aangeplant moet word, tot besluite oor die korrekte gewasbeskermingsprodukte om optimale beskerming te verseker. Bayer se omvattende aanbod sluit topklas DEKALB®-basters, ’n wye verskeidenheid gewasbeskermingsprodukte en […]